Hoërskool Die Anker

Hoërskool Die Anker Hoërskool Die Anker se amptelike Facebookblad. Volg ons vir al die nuutste Anker-nuus!

🏏💙💛 ANKER-DAMES IS OP ’N ROL! 💛💙🏏Ons meisieskrieketspan het vandag gewys wat dit beteken om met hart, karakter en eenhei...
10/09/2026

🏏💙💛 ANKER-DAMES IS OP ’N ROL! 💛💙🏏

Ons meisieskrieketspan het vandag gewys wat dit beteken om met hart, karakter en eenheid te speel! 🔥

🏆 Anker wen Oosterlig met 9 paaltjies!
’n Fantastiese spanprestasie wat ons ongelooflik trots maak. 👏💪

🌟 Speler van die Wedstryd: Jamie-Lee Viljoen
🔥 32 lopies van slegs 19 b***e!

Baie geluk, Jamie-Lee! Wat ’n uitsonderlike vertoning! 🏏💥

Baie geluk aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel is van hierdie sukses. Julle het dit met respek, eenheid, karakter en uitnemendheid gedoen. 💙💛

Trots op ons Anker-dames! ⚓️
Geanker in Geloof. 🙏💙

Sterkte met julle wedstryd teen Oosterlig meisies. Ons staan bankvas agter julle
10/09/2026

Sterkte met julle wedstryd teen Oosterlig meisies. Ons staan bankvas agter julle

FAST FIVE UITSLAE🏐⚓️Wat ’n ongelooflike dag van netbal! Ons is ongelooflik trots op al ons spanne en die prestasies wat ...
10/09/2026

FAST FIVE UITSLAE🏐⚓️

Wat ’n ongelooflike dag van netbal! Ons is ongelooflik trots op al ons spanne en die prestasies wat elke span behaal het. Julle het met hart, karakter, en spanwerk gespeel. ⚓

’n Spesiale gelukwensing aan ons Senior Span met hul 3de plek en kwalifikasie na Gauteng!🏆

Ons is trots op elke speler, elke span en elke prestasie!
Die Anker Netbal — meer as net ’n span, ’n familie. ⚓🏐

DIE ATKV-REDENAARSTEMAS VIR 2027 IS HIER!Die verhoog is gereed, die idees begin borrel en binnekort gaan ons jong redena...
09/09/2026

DIE ATKV-REDENAARSTEMAS VIR 2027 IS HIER!

Die verhoog is gereed, die idees begin borrel en binnekort gaan ons jong redenaars hul stemme laat WEERKLINK!

Van Grondslag, Weerklink en Tempo tot Rompslomp, Tweespalt en Perspektief – 2027 beloof groot idees, vars denke en sterk standpunte.

Dink. Praat. Inspireer. Verander.
Jou stem maak saak!



⚓️⚓️⚓️

🏉💙💛 RUGBY 7’S – HOËRSKOOL DIE ANKER 💛💙🏉Wat ’n ongelooflike dag van rugby! Ons is ongelooflik trots op elke Anker-speler,...
09/09/2026

🏉💙💛 RUGBY 7’S – HOËRSKOOL DIE ANKER 💛💙🏉

Wat ’n ongelooflike dag van rugby! Ons is ongelooflik trots op elke Anker-speler, afrigter en ondersteuner wat deel was van hierdie besonderse toernooi. 👏🔥

Ons is trots op die manier waarop ons spelers Hoërskool Die Anker verteenwoordig het. Elke tackle, drie en oomblik van vasbyt het gewys wat dit beteken om ’n ANKER te wees.

⚓ GEANKER IN GELOOF
💙 Meer as ’n skool – ’n familie!
💛 KARAKTER • EENHEID • DEURSETTINGSVERMOË

Baie geluk aan al ons spelers en afrigters! Julle het Hoërskool Die Anker met trots verteenwoordig. 🏉⚓💙💛

STERKTE AAN ONS FAST FIVE SPANNE!⚓️Gaan wys wat julle kan doen! Speel met hart, geloof en trots. Gee elke wedstryd julle...
08/09/2026

STERKTE AAN ONS FAST FIVE SPANNE!⚓️

Gaan wys wat julle kan doen! Speel met hart, geloof en trots. Gee elke wedstryd julle alles, ondersteun mekaar en geniet elke oomblik op die baan.

Ons vertrou julle om julle beste te gee — speel hard, speel slim en speel saam!

⚓️⚓️

BAIE GELUK, LUANEY! 🎣Luaney is uitgenooi om deel te neem aan die Kampioens van kampioene vir Hengel by Bloemhofdam van 2...
08/09/2026

BAIE GELUK, LUANEY! 🎣

Luaney is uitgenooi om deel te neem aan die Kampioens van kampioene vir Hengel by Bloemhofdam van 26 September – 3 Oktober.

Ons is ongelooflik trots op jou en glo in jou! Mag jy hierdie besondere geleentheid geniet, jou beste gee en elke oomblik daarvan waardeer.

Sterkte vir die toernooi, Luaney!
Ons glo in jou en weet jy gaan jou beste gee! 💙⚓️

Groot drome. Groot geleenthede. Groot prestasies!

⚓️⚓️

🏆💙💛 GROOT GELUK AAN ONS IPT-STERRE! 💛💙🏆Hoërskool Die Anker is ongelooflik trots op die volgende leerders wat gekies is o...
08/09/2026

🏆💙💛 GROOT GELUK AAN ONS IPT-STERRE! 💛💙🏆

Hoërskool Die Anker is ongelooflik trots op die volgende leerders wat gekies is om hul onderskeie IPT-spanne te verteenwoordig:

⭐ Zane van den Berg
⭐ Duan Smith
⭐ Kyle Lamprecht
⭐ Dylan Duvenhage
⭐ Lucian Botha
⭐ Matthew Roberts
⭐ Dehandre Beirowski
⭐ O’Driscoll Shamrock
⭐ Rogan Pearce
⭐ Duan Odendal

Julle harde werk, toewyding, dissipline en deursettingsvermoë het vrugte afgewerp! 💪🔥

Ons is trots op elkeen van julle en wens julle alle sterkte toe vir die IPT! Verteenwoordig Hoërskool Die Anker met trots en gee alles van julle! 🏆⚓️

Een span. Een doel. Een Anker! 💙💛

🏆💙💛 HOËRSKOOL DIE ANKER IS TROTS OP ONS ATLETE! 💛💙🏆Baie geluk aan Wiane Louw en Kaitlin Tromp met julle uitstekende pres...
08/09/2026

🏆💙💛 HOËRSKOOL DIE ANKER IS TROTS OP ONS ATLETE! 💛💙🏆

Baie geluk aan Wiane Louw en Kaitlin Tromp met julle uitstekende prestasies en harde werk! 🌟

💙 Wiane Louw – 0/18
🇿🇦 SACSSA-gekwalifiseer vir die Nasionale Kampioenskappe in Hoogspring.

💙 Kaitlin Tromp – 0/14
🥇 4de in die 100 m
🥈 2de in Gewigstoot
🇿🇦 SACSSA-gekwalifiseer vir Nasionale in 100 m en gewigstoot.

Ons wens julle albei baie sterkte toe vir die Nasionale Kampioenskappe in Pietermaritzburg aan die einde van die maand. Gaan geniet elke oomblik en gee julle beste! 🔥

Geanker in Geloof • Hoër • Verder • Sterker 💙💛

’n Hartlike dankie aan Panarottis by Springs Mall!Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid en vir die wonderlike ge...
08/09/2026

’n Hartlike dankie aan Panarottis by Springs Mall!

Baie dankie vir julle ongelooflike gasvryheid en vir die wonderlike geleentheid om ons Ankerraad te laat shadow-waiter. ’n Spesiale dankie aan al die kelners vir hulle vriendelikheid, geduld en moeite.

Ons waardeer dit opreg en het elke oomblik geniet!


⚓️⚓️⚓️

Address

131 Tweedy Street
Brakpan
1541

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Die Anker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Die Anker:

Shortcuts

Share

Category