21/05/2026
Aan al my gewaardeerde kliënte en ondersteuners,
Dit is met ’n hart vol dankbaarheid dat ek vandag hierdie boodskap deel. Ek het ’n opwindende nuwe professionele geleentheid aanvaar wat binnekort my onverdeelde fokus en toewyding gaan vereis.
As gevolg hiervan het ek die besluit geneem om die verkope van my akademiese materiaal te staak.
Baie dankie vir elke aankoop, elke boodskap van ondersteuning en die vertroue wat u in my produkte gestel het oor die afgelope jaar.
Dit was ’n voorreg om ’n bydrae tot julle klaskamers te kon lewer.
01/04/2026
🌿 APRIL: A MONTH OF GROWTH & POSITIVITY 🌿
At Greta Academic Solutions, I believe every learner deserves to feel confident, supported, and capable.
When learners believe in themselves, everything changes. 💛
💡 A little encouragement can change everything. 🌱
This April, let’s help our learners believe in themselves.
01/03/2026
Aan al my mede-opvoeders en ondersteuners: Baie dankie dat julle deel is van my reis met Greta Academic Solutions.
Die toetsreeks is vir baie van ons reeds hier of op pad. Sterkte met die ekstra ure se voorbereiding en nasien! Mag julle 'n week vol krag en seën ervaar.
Onthou om na jouself te kyk terwyl jy na jou leerders kyk. ✨🌻
"
20/02/2026
🌍 Graad 12 Toerisme Wenk: Moenie verdwaal in die tyd nie! ✈️
Tydsones is een van die belangrikste dele van die vraestel, maar dit hoef nie ingewikkeld te wees nie. Onthou altyd my goue reël:
⬅️ Wes is Minder (Subtract): As jy wes beweeg, trek jy tyd af.
➡️ Oos is Meer (Add): As jy oos beweeg, tel jy tyd by.
BONUS TIP: Teken altyd 'n vinnige tydlyn (getallelyn) bo-aan jou vraestel sodra jy begin. Sit GMT (UTC) in die middel (0). Dit help jou om visueel te sien of jy moet "+" of "-".
Sukkel jou kind (of jou klas) nog met tydsone-berekeninge? My Kwartaal 1-pakket het stap-vir-stap voorbeelde wat dit sommer vinnig laat "click"! 🌻
Kry die pakket hier: https://www.teacharesources.com/seller/greta-academic-solutions/
18/02/2026
Agter die skerms... 👩🏫✨
Terwyl kwartaal 1 volstoom draf, is ek reeds hard aan die werk aan splinternuwe materiaal vir Kwartaal 2. My doel is om julle admin-las ligter te maak sodat julle kan fokus op die klas.
Hou hierdie spasie dop! 🌻
14/02/2026
❤️ Happy Valentine’s Day to our incredible Educators! 🌻
To the teachers who pour their hearts into every lesson, who care for their learners like their own, and who work late into the night to make sure no child is left behind—today is for YOU.
Teaching is a work of heart, and at Greta Academic Solutions, we are so proud to support you in the amazing work you do. Thank you for making the world a brighter place, one classroom at a time!
Wishing you a day filled with love, appreciation, and maybe a little bit of chocolate! 🍫✨
11/02/2026
📚 TERM 1 TEST PREPARATION STARTS HERE! 📚
Help your learners walk into their Term 1 tests with confidence and clarity. My comprehensive worksheets and structured notes are designed to support real understanding — not just memorization.
✨ Available for:
• Grade 8–9 English
• Grade 10–12 Tourism
• Grade 10–12 Business Studies
✔️ What’s included:
• Detailed, exam-focused worksheets
• Clear, simplified notes aligned with CAPS
• Key concepts explained step-by-step
• Practice activities to strengthen application skills
• Ideal preparation for Term 1 Test Series
These resources help learners:
✅ Understand difficult concepts easily
✅ Practice exam-style questions
✅ Build confidence before assessments
✅ Improve academic performance
Perfect for teachers, parents, and learners who want structured, high-quality preparation.
Invest in preparation today for better results tomorrow. 🎯