Anne's After Care

Anne's After Care After Care that specialize in homework

Dankie Tannie Nicky Herrmann Bester vir die Sandart. Die kids het dit baie geniet en hul was baie kreatief xx
07/07/2026

Dankie Tannie Nicky Herrmann Bester vir die Sandart. Die kids het dit baie geniet en hul was baie kreatief xx

Markdag!!! Kids se oulike idees, lekker eetgoedjies en n dag vol pret en baie suiker. Dankie vir almal wat ons ondersteu...
03/07/2026

Markdag!!! Kids se oulike idees, lekker eetgoedjies en n dag vol pret en baie suiker. Dankie vir almal wat ons ondersteun het.

Piekniek by die dam ... lekker om kind te wees
01/07/2026

Piekniek by die dam ... lekker om kind te wees

Baie geluk aan al ons kiddies met hul sertifikate ontvang by die prysuitdeling. So trots op julle.Gr 4 - Lieschen, Dine,...
11/12/2025

Baie geluk aan al ons kiddies met hul sertifikate ontvang by die prysuitdeling. So trots op julle.
Gr 4 - Lieschen, Dine, Ane,Larah, Emma Nienka Liane,,Janco,Hanlu, Wihan en Ben
Gr 5 ‐ Chanel, Neske en Makayla
Gr 6 - Jeandre, Ons 2 prefekte Pieter en Luan
Gr 7 - Leah en Deanna

Dankie Missio Deo vir die oulike poppekas. Kids het dit so baie geniet x
04/07/2025

Dankie Missio Deo vir die oulike poppekas. Kids het dit so baie geniet x

Markdag by Nasorg. Dankie maatjies dit was baie lekker.
03/07/2025

Markdag by Nasorg. Dankie maatjies dit was baie lekker.

Markdag by die Nasorg. Dankie maatjies dit was n heerlike daggje x
03/07/2025

Markdag by die Nasorg. Dankie maatjies dit was n heerlike daggje x

Koekbak lekkerte en neon sleepover
07/04/2025

Koekbak lekkerte en neon sleepover

Vakansiepret altyd lekker by die Nasorg
07/04/2025

Vakansiepret altyd lekker by die Nasorg

Dankie Curious Kriek vir die lekker oggend . Die kinders het dit baie geniet om te leer van al die goggas.
19/06/2024

Dankie Curious Kriek vir die lekker oggend . Die kinders het dit baie geniet om te leer van al die goggas.

Address

C/o Station Road And Protea Rd
Brackenfell
7580

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Anne's After Care posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Featured

Share