Bright Minds

Bright Minds

Comments

It's Time For Our 1st Rugga Roots RUGBY DAY For 2020 !!! πŸ‰ Boys & Girls Ages 3 - 9 Are Welcome To Register !!! πŸ† πŸ”₯

To Register, See Details Below ... πŸ‘‡πŸΌπŸ‘‡πŸΌπŸ‘‡πŸΌ
Simone van Zyl, ons hier by BA Academy is baie trots op jou. Baie geluk en voorspoed vir Augustus 2019. Simone en haar span het 3de plek behaal vir HipHop International World Division. Hulle gaan Suid-Afrika verteenwoordig in die USA. Mag julle net meer en meer groei van krag tot krag!
Afternoon, is there any other contact number? The number on the system goes to voicemail. Please help
Thank you formaking Louis' 1st day special and also helping him celebrate his 6th birthday!
Hi. Kan ek asb julle e-pos adres kry? Dankie

Homeschooling Center for Grade 1 - 12 with Mindscape Education. We have 3 centres at the moment, Grade R-3 in Protea Heights, Grade 4-9 and Grade 10-12.

Mindscape Education is a CAPS curriculum that has been approved by Umalusi. Bright Minds is a fully equipped home schooling center. Our product that we use is Mindscape and all learners will use their prescribed books. All homeschooling happens on site and we have 11 capable Tutors looking after the Learners as well as educating them on the subjects on hand. Home School runs from 07:00 - 13:00. Each Parent has the option for aftercare grade 1-7.

Operating as usual

31/12/2021

Nuwe jaar.
Nuwe begin.
Baie vrese.
Meer uitdagings.
365 dae van pret!

Ons wens elkeen 'n voorspoedige en vreugdevolle 2022 toe. Saam gaan ons dit 'n onvergeetlike jaar maak!

Nuwe jaar.
Nuwe begin.
Baie vrese.
Meer uitdagings.
365 dae van pret!

Ons wens elkeen 'n voorspoedige en vreugdevolle 2022 toe. Saam gaan ons dit 'n onvergeetlike jaar maak!

30/11/2021

Happy Birthday Owen. Hoped your day was full of fun and laughter. πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Happy Birthday Owen. Hoped your day was full of fun and laughter. πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

24/11/2021

Veels geluk Dale met jou verjaarsdag vandag πŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚ Hoop jou dag was baie lekker. 🎈🎈

Veels geluk Dale met jou verjaarsdag vandag πŸŽ‚πŸŽŠπŸŽ‚ Hoop jou dag was baie lekker. 🎈🎈

24/11/2021

Veels geluk Juan met jou verjaarsdag! Ek hoop jy het n baie lekker dag gehadπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Bright Minds updated their information in their About section. 29/10/2021

Bright Minds updated their information in their About section.

Bright Minds updated their information in their About section.

29/10/2021

Veels geluk Zano met jou verjaarsdag vandag! Hoop jy het n baie lekker dag gehad en dat jy nog baie jare gespaar sal weesπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Veels geluk Zano met jou verjaarsdag vandag! Hoop jy het n baie lekker dag gehad en dat jy nog baie jare gespaar sal weesπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Photos from Bright Minds's post 29/10/2021

Gholfdag 24 Oktober 2021

Photos from Bright Minds's post 24/10/2021

Ons kan vanaand met absolute dankbaarheid sΓͺ dat BMA se eerste gholfdag 'n groot sukses was!! Duisende dankies aan al die borge en spelers. Sonder julle was dit nie moontlik nie.

Nog baie foto's wat volg

23/10/2021

More is Bright Minds Academy se eerste golf dag.

Aan al die spelers wat in geskryf het, baie dankie, Dit beloof om n lekker dag te wees.

Dan n dank aan al die borge, Sonder julle is so dag nie moontlik nie.

Jaco Bredenhand n Lizette van Jamrock Cafe and Theatre

Jean Goosen van Goosen Automotive Safety Film

Kassie en sy span by The 4x4 Store

Karen Bell van Cofesa

Chantelle Brown van Jordan Wine estate

Stephen Wolstenholme van Pick n Pay Brackenfell

Wessel Badenhorst van Pick n Pay Malmesbury

Hendre Conradie en Carna Conradie van Goeie Hoop Finansiele Dienste

Hyper Auto Parts

Mica Brackenfell

Buco Brackenfell

Brackenfell Hardeware

As daar van julle is wat nog wil speel, daar is nog n spasie of 3 oop.

12/10/2021

Ons graad 12's het vandag met hul eindeksamen begin. Bittersoet einde is in sig. Amazing jong volwassenes wat weereens BMA se deure verlaat en die groot wΓͺreld betree.
Ons wens elkeen van hulle baie sterkte toe. Julle is heeldag, elke dag in my gebede om rustigheid en vertroue in julself te vind en te weet: "You've GOT THIS!!" πŸ’ͺπŸ’ͺ

Photos from Bright Minds's post 08/10/2021

Bright Minds Academy se golf dag.

As daar is van julle wat graag n 4 ball wil inskryf, laat weet gerus.

Daar is fantastiese pryse om te wen en lucky draws ook.

Prys sluit golf en n lekker ete in na die tyd.

05/10/2021

Ons sΓͺ dit nie genoeg nie, want elke dag is ook te min!
Dankie al die BM juffies vir die verskil wat julle elke dag in ons kinders se lewens maak.
Julle kan trots wees!

Ons sΓͺ dit nie genoeg nie, want elke dag is ook te min!
Dankie al die BM juffies vir die verskil wat julle elke dag in ons kinders se lewens maak.
Julle kan trots wees!

25/09/2021

πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰Liewe Su-MariπŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
Van almal hier by Bright Minds wil ons vandag vir jou sΓͺ Veels Geluk met jou verjaarsdag.
Mag God jou nog baie jare spaar en ek hoop jy word super baie bederf vandagπŸ₯³

Baie dankie vir alles wat jy vir jou span hier by Bright Minds doen, ons waardeer dit opreg. Geniet jou dag teen volle. ❀️

Bright Minds updated their business hours. 17/09/2021

Bright Minds updated their business hours.

Bright Minds updated their business hours.

Photos from Bright Minds's post 01/09/2021

Die vrou agter elke epos, gedrukte dokument, die onthou van dit wat almal vergeet, en elke "tannie Lizette ek het iets nodig", wil ons vandag vir jou sΓͺ : "ONS WAARDEER JOU!!!"

🌻Gelukkige sekretaressedag op hierdie beautiful lentedag, Lizette!! 🌻

Photos from Bright Minds's post 31/08/2021

Nog net n paar plekkies oop

Photos from Bright Minds's post 30/08/2021

Zander baie geluk met jou 16de verjaarsdag op die 21ste Augustus! Ons hoop jou dag was baie lekker gewees en mag al jou drome waar word. πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

27/08/2021

Exciting news to share😁😁😁😁

We are switching to Mindscape Education next year!!

Exciting news to share😁😁😁😁

We are switching to Mindscape Education next year!!

23/08/2021

πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰Sweet 16πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
Happy birthday MiekΓ© met jou verjaarsdag! Hoop jy het n awesome dag gehad!
Mag jy nog baie jare gespaar word en mag al jou drome waar word! πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰Sweet 16πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰
Happy birthday MiekΓ© met jou verjaarsdag! Hoop jy het n awesome dag gehad!
Mag jy nog baie jare gespaar word en mag al jou drome waar word! πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³

19/08/2021

Veels geluk Reinhardt met jou bday van gister! Hoop jou dag was awesomeπŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽ‰

Veels geluk Reinhardt met jou bday van gister! Hoop jou dag was awesomeπŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽ‰

Photos from Bright Minds's post 30/07/2021

πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³πŸ₯³Happy birthday met jou 18de Birthday liefste Marianka! Bly die persoon wie jy is en mag jou glimlag veraltyd skyn. Hoop jy het n wonderlike dag gevul met liefde, geluk en klomp presente! πŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‚

27/07/2021
Photos from Bright Minds's post 03/07/2021

Baie geluk met jou verjaarsdag, juffrou Elize!! Ons hoop jy het 'n wonderlike dag!!

28/06/2021

Liefste Cora'li, baie baie geluk met jou verjaarsdag op hierdie koue en nat daggie! Mag jy baie gespoil word vandag! Lekker verjaarπŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‚

Liefste Cora'li, baie baie geluk met jou verjaarsdag op hierdie koue en nat daggie! Mag jy baie gespoil word vandag! Lekker verjaarπŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‚

Photos from Bright Minds's post 19/06/2021

So lekker dag gehad gister! Ons het lekker geskenkies gemaak vir Vadersdag. Die kinders het dit baie geniet! 😊

08/06/2021

Baie geluk Kayden met jou verjaarsdag! Ons hoop jy het n awesome dag vol liefde en geluk! πŸ§πŸ°πŸŽ‚

Baie geluk Kayden met jou verjaarsdag! Ons hoop jy het n awesome dag vol liefde en geluk! πŸ§πŸ°πŸŽ‚

31/05/2021

Baie geluk met jou verjaarsdag, Annemarli-pop.
Bly altyd die sprankelende dogtertjie wie jy is.
Hoop jy geniet jou dag.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Annemarli-pop.
Bly altyd die sprankelende dogtertjie wie jy is.
Hoop jy geniet jou dag.

Photos from Bright Minds's post 27/05/2021

Photos from Bright Minds's post

25/05/2021

πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰Happy birthday Juffrou Marilee! Ons hoop jou dag was baie lekker en vol bederf! Mag jou jaar net vol seΓ«ninge wees en mag God jou nog vir baie jare spaar!!! πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

07/05/2021

Liewe Amelia. Baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop jy word baie bederf en dat jy n baie lekker dag sal he!!! πŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

Liewe Amelia. Baie geluk met jou verjaarsdag! Hoop jy word baie bederf en dat jy n baie lekker dag sal he!!! πŸŽ‚πŸŽ‚πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

20/04/2021

Happy Birthday ChelseaπŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽ‰
Hoop jy het n awesome dag en word baie bederf! πŸŽπŸŽ‚

Happy Birthday ChelseaπŸŽ‰πŸŽ‚πŸŽ‰
Hoop jy het n awesome dag en word baie bederf! πŸŽπŸŽ‚

Photos from Bright Minds's post 19/04/2021

Christian baie baie geluk met jou verjaarsdag vir vandag! Ons hoop jy het n baie lekker dag vol liefde en geluk en dat jy nog baie jare gespaar word! πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰πŸŽ‰

14/04/2021

Hip Hip Hoora!!! Baie geluk met jou verjaarsdag SimonΓ©! Ons hoop jy het n baie lekker dag vol liefde en geluk!!! πŸŽ‚πŸŽ‚πŸ°πŸ¬πŸ­

Hip Hip Hoora!!! Baie geluk met jou verjaarsdag SimonΓ©! Ons hoop jy het n baie lekker dag vol liefde en geluk!!! πŸŽ‚πŸŽ‚πŸ°πŸ¬πŸ­

11/04/2021

En so kom 'n welverdiene vakansie ook tot 'n einde. Ons het julle baie gemis die afgelope 2 weke en sien uit na nog 'n opwindende kwartaal wat voorlΓͺ! Ons sien julle Dinsdag😁

En so kom 'n welverdiene vakansie ook tot 'n einde. Ons het julle baie gemis die afgelope 2 weke en sien uit na nog 'n opwindende kwartaal wat voorlΓͺ! Ons sien julle Dinsdag😁

Bright Minds updated their address. 15/03/2021

Bright Minds updated their address.

Bright Minds updated their address.

Our Story

Bright Minds is a fully equipped home schooling center.

Our product that we use is Impaq and all learners will use their prescribed books. All homeschooling happens on site and we have 6 capable Tutors looking after the Learners as well as educating them on the subjects on hand.

Home School runs from 07:00 - 13:00. Each Parent has the option for aftercare.

Bright Minds also consist of a aftercare. Here learners will do their homework and will also be assisted by the 4 tutors. After care is from 13:00 - 18:00

Videos (show all)

Ek d**k dis presies hoe ons voel... Ons mis julle elkeen ontsaglik baie!! Kan nie wag om julle te sien nie.
Have a good Monday 😁

Location

Category

Telephone

Address

20 Wagner Street
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 13:00
Other Tutors/Teachers in Brackenfell (show all)
SmartBrain Brackenfell- Kraaifontein SmartBrain Brackenfell- Kraaifontein
41 Sonop Street
Brackenfell, 7560

Kiddies Studio Kiddies Studio
6 Sharon Crescent
Brackenfell, 7560

We host learning and developmeent programs for children 0 - 7 Years of age. We have Math, English, Art, Music and development classes for children.

Elmar Learning Centre Elmar Learning Centre
96 Keurboom Avenue, Protea Heights
Brackenfell

Elmar Learn Centre is a private tutor centre that offers a nuturing environment with a homely atmosphere to learners, who need remedial teaching/ more time to complete tasks, with specific barriers to learning. I provide aftercare + a small class group.

Smart Learners Academy Smart Learners Academy
49 Paradys Street
Brackenfell, 7560

Academic Management of Homeschoolers Guidance Learning / Flexible Learning/Study Hours Facilitation – all grades – CAPS & Cambridge Approved Impaq Invigilator Approved & Certified Reader & Scriber services

Kip McGrath Brackenfell Kip McGrath Brackenfell
16 Albie De Waal Street
Brackenfell, 7560

Remedial Education: English; Afrikaans; Mathematics; Study Skills; Reading; Comprehension; Afrikaans Wiskunde from Grade R -12