02/10/2026
SKYFSKIET | TARGET SHOOTING
Baie geluk aan Anru Robinson en Hendré Delport met hulle uitstekende prestasies tydens die 2026 SA-Skyfskietkampioenskap!
Anru Robinson
♡o. 21 Sporter Algeheel – Silwer
♡ o. 21 Sporter 10m – Goud
♡6 de plek in die Top 8 van Suid-Afrika
♡Verwerf SANSSU Goud
Hendré Delport
♡PPP o. 16 Vrystaande Aflos – Brons
♡PPP o. 16 Vrystaande Algeheel – Brons
♡o. 16 10m Sportskiet – Silwer
♡6 de plek in die Top 8 van Suid-Afrika
As ’n skool is ons besonder trots op AL ons Brackenfell-leerders wat aan die SA-Kampioenskap deelgeneem het. Elke skut het hulle beste gegee, met trots meegeding en Brackenfell uitstekend verteenwoordig.
We are so proud of the hard work, resilience, perseverance and dedication that has shown in each learner's performance.
Baie geluk aan Anru, Hendré en elke Brackenfell-skut wat deelgeneem het!
We are so proud of you. What a way to end the season! Congratulations!