"Sonskyn dagsorg"

"Sonskyn dagsorg"

Share

Ons het n speelgroepie waar kleintjies tussen 2tot5jaar in n liefdevolle huislike omgewing geleer word van hul lyfies,vorms,kleure ens.

Ons sien om na al ons sonskyn kinders met liefde en geduld,ons het begrip vir elke situasie en verstaan dat almal se behoeftes verskil.Kinders is elkeen spesiaal op hul eie manier.Ons glo dat ons hul help om n stewige fondasie te verkry vir die toekoms. Elke ouderdom word op hul ouderdoms vlak mee gewerk. Die nasorg is net so belangrik vir ons,hulle is ons klein groot mensies. Nasorg vervoer na en

14/02/2026

Nelly belly today the angels are celebrating your birthday with you,we will always celebrate it in our hearts,your were taken from this earth to soon,even though we do not understand,we know that you are looking down smiling at us,for you are home without any pain,we miss you everyday we love you always🩷💞💕

Photos from "Sonskyn dagsorg"'s post 13/02/2026

💕🍫
Vandag was daar sommer ekstra liefde in die lug by Sonskyndagsorg! ❤️

Ons maatjies het Valentynsdag so lekker gevier met sagte, soet marshmallows en krakerige koekies wat hulle in die warm, drup-drup sjokoladefontein kon doop. 🍫✨ Oe die opgewondenheid! Die gesiggies vol sjokolade en die groot glimlagte het ons harte sommer laat smelt.

Dis sulke klein oomblikke wat groot herinneringe maak 💗 Dankie dat ons julle kosbare kindertjies elke dag met liefde mag bederf en versorg.

Gelukkige Valentynsdag van ons Sonskyndagsorg familie na julle s’n! 💌🌸

06/02/2026
Photos from "Sonskyn dagsorg"'s post 19/12/2025

💦🎉 SPLASSS! Vandag was waterpret-dag by ons skooltjie! Ons het gegly, geswem, GELAG en sommer baie vetpret gehad! 😄💦
🍦 Roomys, 🍉 waatlemoen en ander lekkers ons was so lekker bederf!
Kersafsluiting by ons was net… WOW! ✨ Kinders se glimlaggies het die dag so spesiaal gemaak! ❤️🎄

16/12/2025

✨ Year-End Teacher Celebration ✨

What a wonderful way to end the year by celebrating our incredible teachers from Rainbow Daycare, Sonskyn Daycare, and Safari 🌈☀️🦁

We treated our amazing staff to a delicious breakfast at Spur as a small token of appreciation for their hard work, love, patience, and dedication throughout the year. 💛 Each teacher plays such a vital role in shaping young lives, and we are truly grateful for everything you do.

Thank you for your passion, commitment, and the difference you make every single day. 🌟
Here’s to a well-deserved celebration and an even better year ahead! 🥂✨

💐 You are appreciated more than words can say! 💐

06/12/2025

’n Groot Dankie vir ’n Suksesvolle Konsert!

Van die diepte van my hart af ’n opregte dankie vir nog ’n ongelooflike suksesvolle konsert.
Elke kind het vandag gewys dat hulle ware supersterre is – ons is so trots op elkeen van hulle!

Aan al die personeel: dankie vir julle toegewydheid, harde werk, liefde en geduld met elke kind. Julle laat hierdie dag moontlik word, jaar na jaar.

Aan ons ouers: dankie dat ons deel mag wees van julle kinders se groei, hul opvoeding en hul mooiste herinneringe. Ons waardeer julle vertroue meer as wat woorde kan sê.

Aan ons Hemelse Vader: Liewe Jesus, dankie vir U seën oor hierdie dag, en dat U ons die voorreg gee om ’n verskil in klein kinders se lewens te maak.

Aan ons ongelooflike MC: ek kan net sê WOW! Dankie vir jou energie, jou passie en dat jy die gehoor so perfek saamgebring het.

Thomas – ons kamera- en handyman: dankie dat jy al my nukke verdra en altyd bereid is om te help. Jou ondersteuning is goud werd.

Westcliff skoolsaal: baie dankie vir die gebruik van julle fasiliteite. Ons waardeer dit opreg.

Ons DJ,Ronnie: dankie vir jou tyd en jou talent vandag. Ek glo die ys is gebreek – mag ons nog baie jare saam werk.

Nattasha en Francois: van die begin af altyd daar, altyd bereid om te help. Julle is ware vriende.

Aan my familie: daar is te veel name om te noem, maar sonder julle sou ek dit eenvoudig nie kon doen nie. Dankie vir elke helpende hand, elke woord van ondersteuning en elke opoffering agter die skerms.

Dankie aan elkeen wat hierdie dag onvergeetlik gemaak het. 🌟
Ons waardeer julle almal!

daar is te veel om te noem, maar sonder julle sou ek dit nie kon doen nie. Dankie vir elke hand, elke woord en elke opoffering.

27/11/2025

Steen vir steen het ons saam gebou😍🥰

08/11/2025

i’ll never understand people who expect toddlers to act older than they are.

you left your makeup out
and now you’re shocked they played with it…
after watching you use it every single day?

you left markers on the table
and can’t believe they colored the wall?

you left your drink on the edge of the couch
and somehow you’re surprised it spilled?

you handed them snacks in the car
and now you’re upset it ended up everywhere?

you took them into the store past nap time
and can’t believe they melted down?

toddlers aren’t tiny adults.
they don’t come with impulse control,
logic,
or the ability to pause and think first.
they learn by copying us,
touching everything,
and testing the world in the only way they know how.

they’re not trying to cause chaos
they’re trying to understand life.
their mistakes are just curiosity with tiny hands.
their messes are development,
their meltdowns are communication.

they’re not giving you a hard time
they’re having one.
and they need guidance, patience, and protection…
not frustration for being exactly who they’re supposed to be.

they’re just little humans
trying their best
in a world that still feels way too big for them.

Want your school to be the top-listed School/college in Brackenfell?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


3Albie De Waal Straat Springbokpark Brackenfell
Brackenfell
7570