17/10/2025
Colour run 2025 - beter as ooit tevore!
Hierdie jaar het ons 'n opblaasbaan, wat water en skuim insluit. Enige kind se droom!
Kaartjies is beskikbaar op die Karri-App teen R150 per leerder. Dit sluit poeierverf in. Die verf is veilig vir die kinders en is ook vry van enige gluten of koring. Ekstra verfpakkies is te koop by die rugbyklubhuis teen R6,00 per pakkie.
Die sperdatum vir die kaartjies en kospakkies is 22 Oktober 2025 teen 22:00.
Daar sal ook kosstalletjies wees, sowel as die OOV se snoepie (nie die standaard snoepie nie), so stuur 'n ekstra geldjie saam.
Tyd raak nou min, so koop jou kind se kaartjie en kom ondersteun hulle sommer vir die dag!
Colour run 2025 - better than ever before!
This year we introduce an inflatable course, complete with water and foam. Any child's dream!
Tickets are available on the Karri App at R150 per learner. This includes powder paint. The paint is safe to use and also gluten and wheat free. Extra paint packets will be available to buy at the rugby clubhouse - R6,00 per packet.
The deadline to buy tickets and food parcels is 22 October 2025, at 22:00.
There will also be food stalls as well as the PTA tuck shop (not the standard tuck shop), so send a little extra money.
Time is running out, so buy your child's ticket and come and support them for the day!
* Chipstix
* Sugar & Ice
* Vida e caffè