16/06/2026
RIV De Witt Stadler - Klas van 1990
Hierdie is die AMPTELIKE Oud-Skoliere Blad van Hoërskool Brackenfell. The official page for all Brackenfell High past pupils and supporters.
This page was created for YOU, so please: share, post, comment and tag ...
16/06/2026
RIV De Witt Stadler - Klas van 1990
28/05/2026
Belangrikke kennisgewing !
Die nuwe datum sal binnekort bevestig word. Ons waardeer almal se begrip, ondersteuning en geduld. Hou gerus ons blad dop vir verdere opdaterings. 😁🤩
20/05/2026
Moenie uitmis nie!
Koop gerus kaartjies hier : https://www.quicket.co.za/events/371449-bhs-alumni-pigeon-racing-auction
Ons sien uit om ń heerlike aand saam julle te kuier🤩
19/05/2026
Koop kaartjies nou!
Net bietjie meer inligting oor ons duiwe- wedvlugveiling🤩 Kry van jou vriende en maak ń tafel vol ! Pryse vir almal om te wen 🥳🥳🥳
Druk hier om kaartjies te koop: https://www.quicket.co.za/events/371449-bhs-alumni-pigeon-racing-auction
18/05/2026
17 dae oor !!
Nog net 17 daggies oor tot ons veiling , maak seker jy koop jou kaartjie so gou moontlik!!! Lekker pryse om te wen en gesellig te wees 😉
Druk hier om kaartjies te koop : https://www.quicket.co.za/events/371449-bhs-alumni-pigeon-racing-auction
11/05/2026
Alumni news 💙💛❤️
FBC Zimbabwe Open Champion🏆
Congratulations to Altin van der Merwe (Matric 2014) on winning the Zimbabwe Open!
We are proud !🤩
05/05/2026
Hey jy 👀
Ja, JY het ’n kaartjie vir ons duiwe-wedvlugveiling nodig 🤩
Kom ondersteun en kom geniet ’n lekker tyd saam met ons!
Koop gerus kaartjies by die link :
https://www.quicket.co.za/events/371449-bhs-alumni-pigeon-racing-auction
02/02/2025
SPORT | PROUD IS AN UNDERSTATEMENT
We are thrilled to announce that Brackenfell High School is the ONLY school in South Africa with a Springbok Rugby player, a Proteas Cricket player, AND a Netball Proteas player all at the same time!
Hierdie ongelooflike prestasie spreek boekdele oor die talent, harde werk en deursettingsvermoë van ons leerders en almal betrokke om drome 'n werklikheid te maak.
We couldn't be prouder of these champions!
HS Brackenfell Oud-Skoliere
27/01/2025
Congratulations Syntiche Kabuya 🖐🖐🖐
SPORT | NETBALL
Congratulations to Hoërskool Brackenfell High old Girl Kabuya on your call up !
We are super proud of you!
07/12/2024
Dane Paterson
You just proved that hard work pays of. So humble in your post match interview.
SA Proteas vs Sri Lanka