By-die-Huis Nasorgsentrum

By-die-Huis Nasorgsentrum skep 'n huislike atmosfeer vir kinders om na skool hul huiswerk te voltooi. By-die-Huis Nasorgsentrum verskaf die volgende dienste:
- Vervoer vanaf die skool en na alle buitemuurse aktitwiteite in Proteahoogte
- Gesonde en gebalanseerde middagete en namiddagversnappering
- Individuele aandag met daaglikse skoolwerk
- Hulp opsomming en leer vir toetse en eksamen
- Hulp met navorsing en voorbereiding van mondeling en take
- Ekstra hulp met vakke wat aandag benodig
- Hulp met aankoop en/of merk van skryfbehoeftes en klere
- Vakansietoesig met daaglikse aktiwiteite
- Siekteboeg beskikbaar
- Vervoer na skool in die oggend beskikbaar

[04/24/17]   By-die-Huis Nasorgsentrum is oop Vrydag, 28 April van 6h00 tot 18h00. Die fooi is R65 en sluit alle etes in.

[03/14/17]   Wiskunde Hulp - volgens 'n paar mammas (ek sluit myself hierby in) gaan die komende vakansie "Tafels leer"-vakansie wees. Indien daar belangstelling is, wil ek 'n "Tafels-kliniek" doen die vakansie. Dalk so 3 ure per dag in die oggende. As iemand sou belangstel, epos my asb na [email protected] of whatsap op 0620490240.

[03/14/17]   Die toetsreeks is verby en die vakansie amper op hande. By-die-huis is oop vir vakansiesorg vanaf 31 Maart wanneer die skool sluit. Die fooi is R65 - dit sluit alle etes in en 'n aktiwiteit elke dag. Van 6h00 tot 18h00. Kontak my gerus op [email protected] of 0620490240.

[03/01/17]   Ons raak meer, maar daar is nog plek oor vir Gr 1 tot Matriek. Sluit in optel en aflaai by skool en buitemuurs. Doen alle huiswerk en gee ekstra hulp as daar 'n behoefte is. Vakansiesorg is ook ingesluit. Die kinders kry 'n middagete en middag-"snack".

Location

Category

Telephone

Address


Stasieweg 155
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 12:00 - 18:00
Tuesday 12:00 - 18:00
Wednesday 12:00 - 18:00
Thursday 12:00 - 18:00
Friday 12:00 - 18:00
Other Schools in Brackenfell (show all)
Turning2Point Driving School Turning2Point Driving School
28 Vredekloof Road
Brackenfell, 7560

Driving Lessons in the Norther Suburbs and Stellenbosch.

1onOne Daycare Center 1onOne Daycare Center
65 Protea Road
Brackenfell, 7560

1onOne Daycare Center is a Daycare, Aftercare and Tutor Center. We provide 1on1 attention to your child in small age groups.

Paarl-skool/Paarl School Paarl-skool/Paarl School
Rogland St
Brackenfell, 7560

Paarl School is in Brackenfell and accommodates learners with:Cerebral Palsy,Specific Learning Disabilities and/or Physical Disabilities.

Ninjitsu Ryu - School of Ninjutsu - Brackenfell Ninjitsu Ryu - School of Ninjutsu - Brackenfell
Pastorie And Kerk
Brackenfell

At Ninjitsu Ryu, we believe in teaching awareness and avoidance first and foremost. However should you find yourself in a situation you would be able to defend yourself.

SA Schools Photography SA Schools Photography
Cape Gate Decor Center, Suite B, Above Furniture City
Brackenfell

SA Schools Photography is a Cape Town based Professional Schools Portrait and Sports Photography company.

Regan's Driving School Regan's Driving School
Brackenfell, 7560

Regan's Driving School is a very reliable school that always deliver the best professional service for our learners...good price rate that suits your needs

Happy Minds Happy Minds
43 Lelie Str
Brackenfell, 7560

Cindy's Academy of Swimming Cindy's Academy of Swimming
12 Marais Street
Brackenfell, 7560

www.cindysacademyofswimming.co.za [email protected] @Cindyswimming

Veilige Vervoer Veilige Vervoer
Joubert Straat De Oude Spruit
Brackenfell, 7560

Safe reliable transport for Bastion, PHA, and Brackenfell High School. We also do sober driving for groups of 6.

Curro Castle Brackenfell Curro Castle Brackenfell
23 Pepper Tree Street
Brackenfell, 7560

Curro Castle Brackenfell is a nursery school in Brackenfell. We aim to always provide a loving and caring environment to all our little stars.