PHKids

PHKids Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from PHKids, Day Care, Brackenfell.

Permanently closed.
To all the woman, happy woman's day. May you always walk and move in His love and anointing. Be blessed
09/08/2021

To all the woman, happy woman's day. May you always walk and move in His love and anointing. Be blessed

10/07/2021

Ek deel Bok radio se fb pos...as enige iemand wil help...gee af by my en ons sal dit aan HOOP besorg.

Ons by Bok Radio / BokTv begin vandag met 'n Covid-ondersteunings inisiatief.
Daar is soveel mense wat alleen deur Covid gaan, mense wat hulle inkomste verloor het, mense wat nie eers toiletpapier, kos of vitamines kan bekostig nie... DIT is realiteit.

Ons saam met HOOP - Bok Radio Gemeenskaps Projek samel die volgende produkte in:

👉 Nie-bederfbare voedsel soos:
▪️ Pasta
▪️ 2 min noodles
▪️ Rys
▪️ Cup-a-soup
▪️ Blikkies kos: Groente, Pilchards in tamatiesous, tuna, tamatie en uiesmoor, bully beef, sweetcorn, baked beans
▪️ Sopmengsel pakkies: bv “split peas”, samp, boontjies
▪️ Pakkies sop
▪️ Soya
▪️ Tomato paste
▪️ Koffie, tee, melk (longlife of poeier), suiker
▪️ “Peanut butter”, fishpaste, konfyt, Bovril, kaassmeer
▪️ Pap: bv Oats, Weetbix
👉 Toiletware
▪️ Shampoo
▪️ Tandepaste
▪️ Seep
▪️ Roll-on vir mans en dames
▪️ Sanitêre doekies
👉 Honde- en katkos
👉 Toiletpapier
👉 Sanitizer
💊 Aanvullings: Vit C, D en Zinc (houer MOET gesëël wees asb)

Indien jy jou weg oop sien om 'n skenking te kan maak kan jy dit aflaai by HOOP (die adres is op die foto)

As jy in die posisie is waar jy enige hulp nodig het stuur asb 'n e-pos na [email protected]
Ons ondersteun mekaar!!

30/06/2021

Volgens die nuwe Popia wet wat 1 Julie 2021 in werking tree moet ek 2 vrae vra aan lede van die groep.

1. Wil jy deel wees hierdie Facebook groep?
2. Onderneem jy om geen van enige van die groep se lede se sigbare informasie elders te gebruik sonder hulle toestemming nie?

Indien jou antwoorde ja is, bly asseblief op die groep.
Indien dit nee is, verlaat asseblief die groep sodat ons in lyn met regulasies kan bly.
Dankie almal.

To all the dad's, granddad's and every man that plays a role in a childs life. Be blessed
20/06/2021

To all the dad's, granddad's and every man that plays a role in a childs life. Be blessed

To all the nursing staff out there...thank you. We appreciate all you do.
12/05/2021

To all the nursing staff out there...thank you. We appreciate all you do.

To all the mothers...❤
09/05/2021

To all the mothers...❤

Enjoy the day...
04/04/2021

Enjoy the day...

To all our PHKids parents, kids and staff. Happy Easter, be safe and remember God loves you.
02/04/2021

To all our PHKids parents, kids and staff. Happy Easter, be safe and remember God loves you.

11/03/2021

11.3.2021, daar is so baie dinge wat tans gebeur, ek bid en vertrou God volkome vir die uitkoms vir PHKids en ek het n vaste vertroue dat God ons weer as n span kan laat saamstaan. Bou en belê in kinders. Ons vertrou dat God n deurbraak sal gee aan Proteahoogte Kleuterskool. 30 jaar.God U kan deure oopmaak. Alles is in U hande my Vader. Verhoog ons dat ons alle eer aan U kan bring. PHKids love all the parents and kids. After 30 years we needs amplace desperately. Never stop prayi g PLEASE.PLEASE WE NEED A BIGGER PLACE. Help save us please. After serving this cummunity ofter 30 year.
PLEASE LORD MAKE AWAY FOR US
AMEN

11/03/2021

Ma-wees: 'n Dood eerlike gedig

'n Ma sal haar eie hart breek vir stukke 'laslappe' om jou hart aanmekaar te gom.
Sy sal (on)geduldig jou hare 3x oor vleg en jou laat terughol vir jou gunsteling speelding,
al beteken dit dat sý laat sal kom.

Sy sal haar vlerke, een vir een knip, sodat jý kan vlieg so hoog.
Sy sal haar laaste bietjie krag, na 'n rowwe dag gebruik,
om jóú trane op te droog.

Dis die één mens wat altyd net die mooi in jou sal sien.
Dis die één mens wat jou die wêreld sal gun en met haar hele hart sal bly glo, dat jy die héél beste verdien.

Om 'n Ma te wees is om te verstaan,
dat om 'n Ma te wees jy soms stoksiel-alleen sal moet staan.

Ek besef nóú eers hoekom was Cinderella se stiefma só kil en Mamma-beer se Pap só koud.
Ek besef nóú eers hoekom was Sneeuweitjie alleen in die woud en hoekom was Rooikappie se Liewe Ouma so grys, sieklik en oud.

Want die dae van Ma-wees is soms net te lank maar die jare bly hopeloos te kort.
En baie, ja BAIE dae, het 'n Ma nèt so bietjies té veel (koue kos) op haar bord.

Gelukkig is daar die silwer randjie, om 'n soms só donker wolk,
om saam te lag wanneer jy 'n snaakse prenteboek vir 'n Graad R vertolk.

Die prys vir Ma-wees is te vinde
in die mooiste mooi, wanneer 'n kinderglimlag oor 'n kinderwang spoel.
Dis die voorreg om 'n kleine mensie te hoor sê: 'Mamma ek is liefe jou' in die wete dit word regtig bedoel.

Mens besef eers die waarde van 'n Ma as jy jou eie kinders het,
Dán eers tref dit jou, daar is krag in 'n Ma se opregte gebed.

Om 'n Ma te wees gaan soms gepaart met die seerste seer,
(maar kom ons wees gou eerlik) om 'n Ma te hê en 'n Ma te kan wees,
is ook die heel GROOTSTE eer.

Address

Brackenfell
7560

Telephone

+27633380429

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PHKids posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to PHKids:

Shortcuts

Featured

Share

Category