Leersame Lyfies

Leersame Lyfies Welkom! Ons is 'n klein Christelike kleuterskool vir 1-5 jarige maatjies. Ons gee BAIE liefde!

Ons het heeeerlike cupcakes vandag geëet wat ons Lyfies self versier het! 🧁🩷🩵
30/09/2026

Ons het heeeerlike cupcakes vandag geëet wat ons Lyfies self versier het! 🧁🩷🩵

Ons het lekker Turbo gekyk  en popcorn geëet 🐌⚡️🍿 Vakansie is lekker!
29/09/2026

Ons het lekker Turbo gekyk en popcorn geëet 🐌⚡️🍿
Vakansie is lekker!

Die Lyfies het so lekker gelag vir André die towenaar se toertjies! 🎩🪄 Dit was vet pret!Dankie André the Magician !
28/09/2026

Die Lyfies het so lekker gelag vir André die towenaar se toertjies! 🎩🪄 Dit was vet pret!
Dankie André the Magician !

Gelukkige Erfenisdag! ❤️💚💙💛Vandag vier ons die pragtige diversiteit, kultuur en erfenis wat ons almal uniek maak 🌈
24/09/2026

Gelukkige Erfenisdag! ❤️💚💙💛

Vandag vier ons die pragtige diversiteit, kultuur en erfenis wat ons almal uniek maak 🌈

23/09/2026

Erfenisdag ❤️🇿🇦🔥

Erfenisdag 🇿🇦❤️
23/09/2026

Erfenisdag 🇿🇦❤️

Erfenisdag 🇿🇦🙌🏽Ons het gebraai, gespeel, gedans, melktert geëet en ons land gevier!
23/09/2026

Erfenisdag 🇿🇦🙌🏽

Ons het gebraai, gespeel, gedans, melktert geëet en ons land gevier!

Vanoggend het Vanilla by ons kom kuier 🐑Die Lyfies het haar vreeslik geniet! Dankie aan Joe se mamma en pappa wat haar v...
22/09/2026

Vanoggend het Vanilla by ons kom kuier 🐑

Die Lyfies het haar vreeslik geniet! Dankie aan Joe se mamma en pappa wat haar vir ons Skape en Wol tema gebring het! 🧶❤️🐑

Skape en Wol 🐑🧶Ons doen vormherkenning en onderskei tussen groot en klein met 'n skapie tema!
21/09/2026

Skape en Wol 🐑🧶
Ons doen vormherkenning en onderskei tussen groot en klein met 'n skapie tema!

Address

19 Handel Road
Brackenfell
7560

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27722287806

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leersame Lyfies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leersame Lyfies:

Shortcuts

Featured

Share

Category