07/09/2026
🏁🔥 BAIE GELUK, NATHAN! 🔥🏁
Wat ’n ongelooflike prestasie! 🏍️💨 By Zone 7 – Round 6 Regionals Motocross het Nathan die naweek in die 85cc-klas ’n AMAZING 4de plek overall vir die dag behaal! 🏆🔥
Ons is SO trots op jou, Nathan! 💪😎 Jy het gewys wat gebeur wanneer talent, harde werk, deursettingsvermoë en ’n hele klomp guts bymekaar kom! 🏍️💨
Hou aan om groot te droom, hard te ry en nooit op te gee nie! 🌟🏁 Ons weet daar lê nog baie podiums vir jou voor! 🥇🥈🥉
4de overall vandag… maar ’n CHAMPION in ons oë! ❤️🔥
Baie geluk, Nathan! Keep twisting that throttle! 🏍️💨🔥🏁