Bothaville Hoërskool

Bothaville Hoërskool Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bothaville Hoërskool, High School, Symond Street, Bothaville.

30/08/2026
| BAIE GELUK | 🥳
29/08/2026

| BAIE GELUK | 🥳

28/08/2026

| FARMSKILLS KOMPETISIE |

| NEGES VS TIENS |Saterdag, 22 Augustus, was ons 9/10 ’n dag vol kleur, glimlagte en onvergeetlike herinneringe! Die sko...
27/08/2026

| NEGES VS TIENS |

Saterdag, 22 Augustus, was ons 9/10 ’n dag vol kleur, glimlagte en onvergeetlike herinneringe!
Die skool se netbal-, rugby- en hokkievelde het gegons van opwinding, terwyl die optogte vir hope gees en goeie sportmanskap gesorg het. Dit was ’n dag van lekker kompetisie, groot ondersteuning en natuurlik hope pret.
Die matriekhare het behoorlik gewaai en gestink nadat die tiens verloor het – ’n oomblik wat beslis nog lank onthou sal word!
Kortom, dit was ’n fantastiese dag vol gees, lag en trots.

| FARMSKILLS | Ons wil graag baie dankie sê aan Carine Steenkamp van Hartbeesbult Plaas wat tydens Farmskills ’n bietjie...
27/08/2026

| FARMSKILLS |

Ons wil graag baie dankie sê aan Carine Steenkamp van Hartbeesbult Plaas wat tydens Farmskills ’n bietjie van haar waardevolle kennis en ervaring met ons manne gedeel het en hulle gehelp het om hul kennis oor bul- en koeiseleksie te verbreed.

Ons waardeer jou kundigheid en bereidwilligheid om jou kennis met ons te deel!

| TOP 50 |Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Vrystaatse Fisiese Wetenskappe-olimpiade deelgeneem het en on...
27/08/2026

| TOP 50 |

Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die Vrystaatse Fisiese Wetenskappe-olimpiade deelgeneem het en onder die Top 50 in Graad 11 geëindig het!

Hulle het albei gekwalifiseer om die Fisiese Wetenskappe-konvensie by die NWU se Potchefstroomkampus by te woon.

Ons is ongelooflik trots op julle!

27/08/2026
| BOTHAS SPOG MET NUWE BAADJIES | Ons personeel het hul nuwe baadjies ontvang en ons kan met trots sê, hulle lyk spogger...
26/08/2026

| BOTHAS SPOG MET NUWE BAADJIES |

Ons personeel het hul nuwe baadjies ontvang en ons kan met trots sê, hulle lyk spoggerig!

Ons woon departementele vergaderings by in styl, professionaliteit en Bothaville Hoërskool-trots.

| GR 10 DEBAT |Dit was ‘n rustige aand in die kampterrein. Die verkenners sit om die kampvuur en wag angstig op Lourie s...
25/08/2026

| GR 10 DEBAT |

Dit was ‘n rustige aand in die kampterrein. Die verkenners sit om die kampvuur en wag angstig op Lourie se besluit, stad of plaas…

Ons het vanoggend die voorreg gehad om na die gr.10’s se debat te luister.

Hulle het ons vermaak met die onderwerp: Stadsjapie vs Plaasjapie.

Julle het julle goed van julle taak gekwyt met goeie argumente en ‘n puik stukkie humor. Die toneel was baie vermaaklik gewees.

Beste groepsprekers: Ané du Plessis, Lara Botha, Ifke Harris en Carlize Nel.
Snaakste toespraak: Jeanré Fouché-Malan en Heinrich Keyser.
Beste dubbelsprekers: Handrew Janse van Rensburg en Oarabile Tladi.
Beste toespraak: Robert Kok en George Beyers.

Baie dankie aan al die gr.10’s vir julle moeite en harde werk. Plaasjapies bo!

| GOUDVELD KUNSTEFEES UITSLAE |
25/08/2026

| GOUDVELD KUNSTEFEES UITSLAE |

Address

Symond Street
Bothaville
9660

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:00 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:00 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+27565152700

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bothaville Hoërskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bothaville Hoërskool:

Share

Category