Flambojante Skool van Drama en Afronding

Flambojante Skool van Drama en Afronding Flambojante Skool fokus op jou kind se selfverryking. Dramaklasse wat selfvertroue ontwikkel, asook

Maak seker jou kind het 'n plekkie vir volgende jaar..
23/11/2022

Maak seker jou kind het 'n plekkie vir volgende jaar..

Flambojante eindjaar konsert 2022🎭making the stage a place to embrace art, and more importantly to create it🎭
04/11/2022

Flambojante eindjaar konsert 2022🎭

making the stage a place to embrace art, and more importantly to create it🎭

Vaaldriehoek-Kunstefees 2022
14/09/2022

Vaaldriehoek-Kunstefees 2022

Flambojante Skool van Drama en Afronding behaal fantastiesse uitslae by vanjaar se  Vaaldriehoek- Kunstefees..
14/09/2022

Flambojante Skool van Drama en Afronding behaal fantastiesse uitslae by vanjaar se Vaaldriehoek- Kunstefees..





It is an art to be able to create🎭
26/08/2022

It is an art to be able to create🎭

Senior studente van Flambojant!Vaaldriehoek Kunstefees 🎭
26/08/2022

Senior studente van Flambojant!
Vaaldriehoek Kunstefees 🎭

What good are wings, without the courage to fly!Alice in Wonderland toneel by die Vaaldriehoek Kunstefees!🎭
26/08/2022

What good are wings, without the courage to fly!
Alice in Wonderland toneel by die Vaaldriehoek Kunstefees!
🎭

Tharien Oosthuizen is 'n tweedejaar-Dramastudent en studeer voltyds Onderwys . Sy het 'n groot passie vir Dramamatiese K...
06/08/2022

Tharien Oosthuizen is 'n tweedejaar-Dramastudent en studeer voltyds Onderwys . Sy het 'n groot passie vir Dramamatiese Kuns en leef daagliks haar passie uit.

Sy groei en leer elke dag om drama en die fondasie daarvan te bemeester.

Sy is 'n energieke en positiewe persoon wat streef daarna om die mooi in elke kind te ontwikkel.

Gr 10-11 leerders.. hier is 'n fantastiese geleentheid om Drama as 8ste Vak te neem! Drama is 'n baie goeie universiteit...
04/08/2022

Gr 10-11 leerders.. hier is 'n fantastiese geleentheid om Drama as 8ste Vak te neem! Drama is 'n baie goeie universiteitsvrystellingsvak.. En nog 'n voordeel is dat jou beste 7 vakke op jou rapport tel..

Kontant gerus vir Aldiné Venter by 0828862851 vir verdere navrae

Bothaville... Hoop julle is so opgewonde soos ek!🎭
04/08/2022

Bothaville... Hoop julle is so opgewonde soos ek!🎭



Address

Bothaville
9660

Telephone

+27828862851

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Flambojante Skool van Drama en Afronding posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Flambojante Skool van Drama en Afronding:

Shortcuts

Share

Category