Boesmansrivier Primêre Skool

Boesmansrivier Primêre Skool Boesmansrivier is geleë in die Bonnievale-omgewing en bied Gr R-6 aan.

Die Graad 2's wil baie graag hul lees-mylpale bereik vir Kwartaal 1 en die hulp van ons groot dogters is ingeroep. Wenpo...
10/03/2026

Die Graad 2's wil baie graag hul lees-mylpale bereik vir Kwartaal 1 en die hulp van ons groot dogters is ingeroep. Wenpoging!

Six Bricks Sinsbou en Meervoude in die Graad 2 klas. Ons leer deur te doen!
10/03/2026

Six Bricks Sinsbou en Meervoude in die Graad 2 klas. Ons leer deur te doen!

Boland ProvincialsOns Graad 3 leerders het met trots ons skool verteenwoordig en 'n heerlike dag van mini-krieket geniet...
10/03/2026

Boland Provincials
Ons Graad 3 leerders het met trots ons skool verteenwoordig en 'n heerlike dag van mini-krieket geniet by Boland Park.

Baie geluk aan ons Graad 3 krieketspelers. Ons is trots op julle!"Boesmansrivier Capping Ceremony"Dit dien as n amptelik...
07/03/2026

Baie geluk aan ons Graad 3 krieketspelers. Ons is trots op julle!

"Boesmansrivier Capping Ceremony"

Dit dien as n amptelike en openbare erkenning van prestasie. Die hoed verteenwoordig diens, suiwerheid en nakoming van etiese standaarde. Die hoed is n teken dat elkeen nou deel is van n broederskap en susterskap in die span en dat hul toewyding vereer word. 🧢🏆

Baie dankie vir Bonnievale GPF en Rich in Mind wat Boesmansrivier se leerders besoek het.Baie dankie vir die kragtige bo...
26/02/2026

Baie dankie vir Bonnievale GPF en Rich in Mind wat Boesmansrivier se leerders besoek het.
Baie dankie vir die kragtige boodskap om reeds van kleins af met respek, harde werk en dissipline vir jou 'n mooi lewenspad uit te lê. Die gevaar van bendes en dwelms is ook prakties verduidelik en hoe ons kan leer wat is reg en verkeerd.

Juffrou Dricka en haar baie bekwame Graad 5 & 6 leerders het 'n jodium-styseltoets gedoen.Ons leer deur te doen!
19/02/2026

Juffrou Dricka en haar baie bekwame Graad 5 & 6 leerders het 'n jodium-styseltoets gedoen.
Ons leer deur te doen!

19/02/2026

Wat is nou lekkerder as om natgespuit te word op 'n baie warm dag?
Baie dankie vir die plaaslike Brandweer wat Boesmansrivier se leerders kom besoek het.

Die Brandweer het  Boesmansrivier vandag besoek. Baie dankie Kaptein Lizette en die knap brandweermanne wat ons leerders...
19/02/2026

Die Brandweer het Boesmansrivier vandag besoek.
Baie dankie Kaptein Lizette en die knap brandweermanne wat ons leerders ingelig het oor dissipline en wat alles verwag word van brandweermanne.
Dit was 'n groot bederf en heerlike ervaring!

Valentynsdag 2026!Vrolik en prettig in rooi en pienk!
15/02/2026

Valentynsdag 2026!
Vrolik en prettig in rooi en pienk!

Die Graad 5 en 6 klas het saam met juffrou Dricka 'n besige week agter die blad...Hulle het voluit deelgeneem aan Hardop...
08/02/2026

Die Graad 5 en 6 klas het saam met juffrou Dricka 'n besige week agter die blad...
Hulle het voluit deelgeneem aan Hardopleesdag EN ook bekers versier.
Ons is trots op julle!

Dis heerlik om in Graad 1 te wees!🥳Ons leer elke dag iets nuut en leer deur speel, groepswerk, konkrete apparaat en ons ...
08/02/2026

Dis heerlik om in Graad 1 te wees!🥳
Ons leer elke dag iets nuut en leer deur speel, groepswerk, konkrete apparaat en ons breintjies te gebruik.✨️
Graad 2 maatjies kom sit hand by en leer ons nuwe vaardighede.🏆

Hardopleesdag 2026Die Graad 1 en 2 klas het boekmerkies gekry, leesprente gemaak, groepsbegeleide lees gedoen en self ha...
08/02/2026

Hardopleesdag 2026
Die Graad 1 en 2 klas het boekmerkies gekry, leesprente gemaak, groepsbegeleide lees gedoen en self hardop gelees.
Lesers wil ons wees!📚📘📗📙📕📔📚

Address

Bonnievale

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boesmansrivier Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category