Tjoffieland Kleuterskool en Nasorg

Tjoffieland Kleuterskool en Nasorg Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tjoffieland Kleuterskool en Nasorg, Nursery, Van Zylstraat 19, Bonnievale.

25/04/2025
Ons is reg vir Valentynsdag❤️❤️❤️❤️❤️
13/02/2025

Ons is reg vir Valentynsdag❤️❤️❤️❤️❤️

Ons het 'n vroeë Kersfees gehou by die skool 🎄🤶Geseënde Kersfees aan almal en voorspoedige nuwe jaar, sien julle weer in...
17/12/2024

Ons het 'n vroeë Kersfees gehou by die skool 🎄🤶
Geseënde Kersfees aan almal en voorspoedige nuwe jaar, sien julle weer in 2025🌟

Tjoffieland Konsert & Graad R Graduering 2024Under the sea🌊
17/12/2024

Tjoffieland Konsert & Graad R Graduering 2024
Under the sea🌊

22/11/2024
Ons Graad R maatjies gaan op 'n uitstappie na Birds Paradise. 🐦🐦‍⬛🦜🦢
22/11/2024

Ons Graad R maatjies gaan op 'n uitstappie na Birds Paradise. 🐦🐦‍⬛🦜🦢

Die Graad R maatjies hou Sport dag, die Graad 3's van HSB kom maak hulle bietjie touwys.Hulle het dit nou baie geniet!🏅🏑...
15/11/2024

Die Graad R maatjies hou Sport dag, die Graad 3's van HSB kom maak hulle bietjie touwys.

Hulle het dit nou baie geniet!🏅🏑🏐⚽️🏒🏏

Oupa en Oupa dag 25 Oktober 2024. 'n Dag vol pret en plesier.👵👴
28/10/2024

Oupa en Oupa dag 25 Oktober 2024.
'n Dag vol pret en plesier.👵👴

Ons het vandag lekker gebraai vir Erfenisdag. Die kinders het dit baie geniet 🍗🥩
23/09/2024

Ons het vandag lekker gebraai vir Erfenisdag. Die kinders het dit baie geniet 🍗🥩

Saterdag se inligtingspraatjie by Tjoffieland met Melani Rademeyer Arbeidsterapeut, Bianca Smal Speelterapeut en Tanelle...
15/09/2024

Saterdag se inligtingspraatjie by Tjoffieland met Melani Rademeyer Arbeidsterapeut, Bianca Smal Speelterapeut en Tanelle Schutte Dieetkundige

Die Graad R klas is die wenners van Augustusmaand se Besempie projek.Graad R het 7.156 kg doppies ingesamel, Kleuters 6....
09/09/2024

Die Graad R klas is die wenners van Augustusmaand se Besempie projek.
Graad R het 7.156 kg doppies ingesamel, Kleuters 6.084 kg, Peuters 1.889 kg en die babas 275 gram.

Suster Mellet het laasweek lekker pret saam ons maatjies gehad. Sy het vir ons kom vertel wat sy alles doen in haar bero...
09/09/2024

Suster Mellet het laasweek lekker pret saam ons maatjies gehad. Sy het vir ons kom vertel wat sy alles doen in haar beroep. Ons het ook elkeen 'n b***t gekry om na ons hartklop te luister. 😁

Address

Van Zylstraat 19
Bonnievale
6730

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27846198754

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tjoffieland Kleuterskool en Nasorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tjoffieland Kleuterskool en Nasorg:

Shortcuts

Share

Category