Inni-Woud Inligtingsblad

Inni-Woud Inligtingsblad Afrikaanse Christelike Kleuterskool vir babas vanaf 4 maande tot 5jarige kleuters.

Lenteblomme in wording🌸
02/09/2026

Lenteblomme in wording🌸

Dis heerlike LENTE, die winter is verby.Ons mooiste lenteboom.
02/09/2026

Dis heerlike LENTE, die winter is verby.
Ons mooiste lenteboom.

20/08/2026
Afrikaanse Taaldag14 Augustus 2026Sommer net 'n paar woorde/frases wat ons baie gereeld hoor 🤭
14/08/2026

Afrikaanse Taaldag
14 Augustus 2026

Sommer net 'n paar woorde/frases wat ons baie gereeld hoor 🤭

Ons tema die week: Winkels en Inkopies.En die kinders ken maar alte goed vir 60/60....so toe Bak en Brou ons maar hulle ...
14/08/2026

Ons tema die week: Winkels en Inkopies.
En die kinders ken maar alte goed vir 60/60....so toe Bak en Brou ons maar hulle winkelsakke😂

Mandeladag 202667 minute om 'n verskil te maak in n kleuter se lewe❤️Speelgoed vir maatjies wat niks het nie💜
18/07/2026

Mandeladag 2026
67 minute om 'n verskil te maak in n kleuter se lewe❤️
Speelgoed vir maatjies wat niks het nie💜

Address

Marignane
Bonaero Park
1619

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27833107308

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inni-Woud Inligtingsblad posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Inni-Woud Inligtingsblad:

Share

Category