10/08/2026
𝐁𝐄𝐋𝐀𝐍𝐆𝐑𝐈𝐊𝐄 𝐊𝐄𝐍𝐍𝐈𝐒𝐆𝐄𝐖𝐈𝐍𝐆 𝐀𝐀𝐍 𝐎𝐎𝐒𝐈𝐄-𝐎𝐔𝐄𝐑𝐒 & -𝐋𝐄𝐄𝐑𝐃𝐄𝐑𝐒
Geagte Oosies & Oosie-ouers
Weens die besonder koue weerstoestande wat vir Dinsdag, 11 Augustus, voorspel word mag leerders gewone, warm klere dra om die koue te trotseer.
Let wel: Alle skoolreëls geld.
Trek warm aan, Oosies! 🧣🥶
𝑴𝒂𝒂𝒌 '𝒏 #𝐊𝐎𝐏𝐒𝐊𝐔𝐈𝐅! ♟️