GG Academy Kleuterskool

GG Academy Kleuterskool Nursery and Pre-school

Dis altyd lekker Om in GG SE sand pit te speel, een van die hoogte punte in n kleuter se daggie by die skool
09/11/2023

Dis altyd lekker Om in GG SE sand pit te speel, een van die hoogte punte in n kleuter se daggie by die skool

Graad R klas spog met hulle Kun's werk.
15/06/2023

Graad R klas spog met hulle Kun's werk.

07/04/2023

Geloof soos 'n kind.

“Voorwaar Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van God nie soos ’n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie. En Hy het sy arms om hulle geslaan, sy hande op hulle gelê en hulle geseën.” MARKUS‬ ‭10:15-16‬ ‭AFR53‬‬

• As kindjie vertrou jy jou ouers 100% met alles. Dat jy versorg is. Dat daar vir jou voorsien word. So lank jy jou ouers kan sien voel jy veilig en gerus.
• Dit is presies hoe ons die Here moet vertrou soos 'n kind. Hy weet wat jou behoefte is.
• Geliefde ervaar Sy liefde elke oomblik van die dag en sien hoe Die Here saam met jou stap.
• Ontvang Sy liefde vandag soos 'n kindjie 1Kor 13:7 Liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles.

Gebed: Here soos 'n kindjie sy ouers vertrou vir alles in sy lewe vertrou ek U vandag. Abba Vader dankie vir U beskerming en U voorsiening. In Jesus naam. Amen 🙏🏻

Shalom 🕊️

GG Academy kleuterskool Parkrand Boksburg - niks lekkerder as om buite te speel nie
22/01/2023

GG Academy kleuterskool Parkrand Boksburg - niks lekkerder as om buite te speel nie

06/01/2023

GG Academy open Monday 9th January for 2023.
You welcome to come and visit us from today.
Our school is based on Christian principles.
We only take 10 kids per age's in a class, there is still open spaces.
From Baby's to Grade R, also home schooling grade 1 & 2.

Graad R het in die *dress up* hoek gespeel, hulle het dit geniet
05/04/2022

Graad R het in die *dress up* hoek gespeel, hulle het dit geniet

GG Academy Privaat Kleuter & Leer sentrem  Parkrand - So stuur elke kleuter & graad 1 leerling n balon die lig in om te ...
25/02/2022

GG Academy Privaat Kleuter & Leer sentrem Parkrand -
So stuur elke kleuter & graad 1 leerling n balon die lig in om te se hoe dankbaar en bevoorreg is groot en klein hier by ons, Abba Vader voorsien en beskerm elke gesin wat deel is van die GG familie.
Dankie aan GG personeel julle is Awesome!!!!

GG Academy Kleuterskool & Privaat Leer sentremParkrand Boksburg - Welkom ons Graad 1's 2022
18/01/2022

GG Academy Kleuterskool & Privaat Leer sentrem
Parkrand Boksburg - Welkom ons Graad 1's 2022

2021 Graad R trots op elkeen van hulle
30/10/2021

2021 Graad R trots op elkeen van hulle

GG Academy kinders in die wag klassie
29/11/2019

GG Academy kinders in die wag klassie

Wat is nou lekkerder as of met verf te speel
05/09/2019

Wat is nou lekkerder as of met verf te speel

Kom ons vang die 'Bubble's
05/09/2019

Kom ons vang die 'Bubble's

Address

26 Dudley Smith Road
Boksburg
1459

Telephone

+27734236689

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GG Academy Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to GG Academy Kleuterskool:

Shortcuts

Share