Laerskool Concordia

Laerskool Concordia 'n Vooraanstaande Christelike Afrikaanse Laerskool geleΓ« in Boksburg.
(1)

Ons manne wat Boksburg verteenwoordig het by die 0/12 Easternstoernooi en proewe.Tyler JacobsKeanu ZondaghπŸπŸπŸ‘ŒπŸ‘Œβ€ΌοΈ
01/10/2026

Ons manne wat Boksburg verteenwoordig het by die 0/12 Easternstoernooi en proewe.

Tyler Jacobs
Keanu Zondagh
πŸπŸπŸ‘ŒπŸ‘Œβ€ΌοΈ

SAVOF:Sjoe, wat β€˜n toernooi. Dit was erg moeilik, die vis was skaars en die hengelaars het maar gesukkel. Tog het elkeen...
01/10/2026

SAVOF:
Sjoe, wat β€˜n toernooi. Dit was erg moeilik, die vis was skaars en die hengelaars het maar gesukkel.
Tog het elkeen hul beste gegee, nie moed opgegee nie en elke oomblik geniet.
Lihan Els
Jewan Brummer
🎣🎣

Ons manne wat Boksburg verteenwoordig het by die 0/12 Easternstoernooi en proewe.Zane Bezuidenhoudt  Louki Koekemoer πŸπŸβ€Ό...
28/09/2026

Ons manne wat Boksburg verteenwoordig het by die 0/12 Easternstoernooi en proewe.

Zane Bezuidenhoudt
Louki Koekemoer
πŸπŸβ€ΌοΈ

Ons manne wat Boksburg verteenwoordig het by Easternstoernooi en proewe.Tayton Myburgh Kian Jordaan Arlu Botha SW Marais...
27/09/2026

Ons manne wat Boksburg verteenwoordig het by Easternstoernooi en proewe.
Tayton Myburgh
Kian Jordaan
Arlu Botha
SW Marais
🏏🏏🏏🏏

Baie geluk Mev. Madelaine Fos met u verjaarsdag. Mag die nuwe lewensjaar gevul wees seΓ«n en voorspoed!!πŸŽ‚πŸ’šπŸŒΉβ€ΌοΈ
27/09/2026

Baie geluk Mev. Madelaine Fos met u verjaarsdag.
Mag die nuwe lewensjaar gevul wees seΓ«n en voorspoed!!
πŸŽ‚πŸ’šπŸŒΉβ€ΌοΈ

Erfenisdag 2026 word op Donderdag, 24 September 2026 in Suid-Afrika gevier onder die tema β€žVier Ons Lewende Erfenis: Ver...
24/09/2026

Erfenisdag 2026 word op Donderdag, 24 September 2026 in Suid-Afrika gevier onder die tema β€žVier Ons Lewende Erfenis: Versterk die Bande wat Ons Bind”.
Geniet die gesinsdag en braaidag!!
πŸ’šπŸ’š

Dankie: Sport verenig!
Rikus van der Merwe en Duwan Potgieter.

Karla Roos het Sondag die 26 September haar "equitation", ons weet jy gaan die geleentheid benut en net jou beste gee. S...
23/09/2026

Karla Roos het Sondag die 26 September haar "equitation", ons weet jy gaan die geleentheid benut en net jou beste gee. Sterkte!!
πŸ‡πŸ‡πŸ’šπŸ’šβ€ΌοΈ

Suzaan van Antwerpen Markus de Vries Sanet Meiring  Con Spirito dames.Ons beste wense vergesel julle almal na Debat Nasi...
23/09/2026

Suzaan van Antwerpen
Markus de Vries
Sanet Meiring

Con Spirito dames.

Ons beste wense vergesel julle almal na Debat Nasionale Finale te Kaapstad. Mag julle elke oomblik geniet en weet ons is so trots op julle!!
πŸ§©πŸ’šπŸ§©πŸ’š

7's Nasionale Kompetisie. Ons beste wense vergesel julle 3 manne met die toernooi!!Zandre Senekal Tyler Lingenfelder Xan...
23/09/2026

7's Nasionale Kompetisie.
Ons beste wense vergesel julle 3 manne met die toernooi!!
Zandre Senekal
Tyler Lingenfelder
Xander Van Vuuren
πŸ‰πŸ‰πŸ‰β€ΌοΈ

Dankie Nadia, span en Koffieblik vir hierdie verrassing!!β˜•οΈβ˜•οΈβ˜•οΈβ˜•οΈ
23/09/2026

Dankie Nadia, span en Koffieblik vir hierdie verrassing!!
β˜•οΈβ˜•οΈβ˜•οΈβ˜•οΈ

Address

H/V Rietfonteinweg En Odendaalweg
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 07:30 - 13:45
Tuesday 07:30 - 13:45
Wednesday 07:30 - 13:45
Thursday 07:30 - 13:45
Friday 07:30 - 13:45

Telephone

+27118266139

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Concordia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Concordia:

Shortcuts

Share