24/09/2026
πΏπ¦β¨ Happy Heritage Day! β¨πΏπ¦
Vandag vier ons die mooi verskeidenheid van ons mense, ons kulture, ons tradisies en alles wat Suid-Afrika so besonders maak. β€οΈπππ
Mag ons altyd trots wees op waar ons vandaan kom en met respek en liefde ons verskille vier. ππΏπ¦
Van ons almal by Huiswerk Maak Dit Maklik β βn baie gelukkige Heritage Day! πβ€οΈ
πΏπ¦β¨