Lali-Land Dagsorg

Lali-Land Dagsorg ‘n Dagsorg waar u kleinding tot sy volle potensiaal kan ontwikkel deur speel. Ons ervare personeel is toegewyd om jou kleinding te help groei en ontwikkel.

Ons is ‘n Afrikaans medium, baba dagsorg, wat spesialiseer in die liefdevolle versorging en stimulering van babas vanaf twee maande tot 1 jaar oud. Daar is slegs 6 plekke beskikbaar, so dit maak dat ons jou kleinding die liefdevolle sorg, individuele en spesiale aandag bied wat hy of sy verdien. Ons bied 'n veilige en stimulerende omgewing waar jou kleinding elke dag nuwe dinge kan leer. Vir ons is dit ʼn groot voorreg om deel te kan wees van elke kleintjie se lewe, hulle groei en ontwikkeling.

Address

Parkrand
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lali-Land Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category