22/08/2026
This weeks newsletter was sponsored by Chloe from Motus VW East Rand. Contact her for amazing deals on your next VW car.
Die skool waar elke leerling geleentheid kry om te leer, floreer & groei.
22/08/2026
This weeks newsletter was sponsored by Chloe from Motus VW East Rand. Contact her for amazing deals on your next VW car.
22/08/2026
Hierdie week se nuusflits word geborg deur Chloe van Motus VW East Rand. Kontak haar vir enige inligting of aankoop van jou nuwe VW motor!
22/08/2026
20/08/2026
18/08/2026
⭐Mini hokkie⭐
Dis 'n fees om 'n Wessie te wees💙
18/08/2026
🏌♂️Gholfdag🏌♂️
Ons is super trots op jou Hannro Oelofse👌
17/08/2026
🏏💙 KRIEKET 💙🏏
Baie geluk aan Keano Amorim, wat aan die Boksburg Krieketproewe deelgeneem het en verkies is tot die Boksburg Krieketspan! 🏏👏
Ons is ongelooflik trots op jou, Keano! 🌟