23/09/2026
Kwartaal 3 is verby en ons kan bietjie rus. Geniet die blaaskansie! Onthou die naskool is oop gedurende die vakansie met 'n prettige vakansieprogram om die maats besig te hou.
[email protected] Baanbreker Kleuterskool is 'n privaat Kleuterskool wat reeds vir 25 jaar bestaan. Kleuters van 12 maande tot 6 jarige ouderdom is welkom.
8 Kirsch Street Parkrand
Boksburg
1459
Be the first to know and let us send you an email when Baanbreker Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.