14/08/2026
๐ Baie sterkte aan al ons Graad 12โs! ๐
Maandag begin julle met julle rekordeksamen, en ons wil vir elkeen van julle ongelooflik baie sterkte toewens! ๐โ๏ธ
Werk hard, sit julle beste voetjie voor en moenie moed opgee nie. Onthou: harde werk bring vrugte voort, en al die moeite wat julle nou insit, sal die moeite werd wees. ๐ช๐ผโจ
Ons bid vir elkeen van julle โ vir wysheid, krag, fokus, kalmte en dat God julle deur elke eksamen sal dra. ๐๐ผโค๏ธ
Glo in julleself en vertrou op die Here. Julle kan dit doen! ๐
Sterkte, Graad 12โs! Ons glo in julle! โค๏ธ๐