10/08/2026
β³οΈπ DIE FUN WAS BESLIS OP DIE SPEL!
Wie sΓͺ βn gholfdag moet net oor gholf gaan? πποΈββοΈποΈββοΈ
Van groot houe tot groot lagte, goeie vibes, bietjie kompetisie en sommer net lekker kuier β ons het dit ten volle geniet! π
Hier is βn paar van die lekker oomblikke wat die dag so spesiaal gemaak het. π
Dankie aan almal wat saam gelag, gespeel en pret gemaak het! π₯³