Kleuter Kampus

Kleuter Kampus Afrikaanse Kleuterskool Skoolvakansies is ons oop! Ons kan maar beperkte hoeveelheid inligting hier weergee ~
so kom kyk self.

MEER OOR KLEUTER KAMPUS
* Ons is 'n Afrikaanse kleuterskool in Parkrand, Boksburg.
* Ons opgeleide personeel volg 'n allesomvattende Christelike
Kurrikulum om te verseker dat ons kleuters optimaal ontwikkel.
* Ons neem kleuters vanaf Baba tot Graad 0.
* Klein klassies is vir ons prioriteit !! Elke kleuter is uniek en ons verseker individuele aandag.
* Skool ure ~ 6:30 - 17:30
* Vakansies~ Kleuterkampus volg dieselfde kalender as die Gauteng
Onderwys departement. By Kleuter Kampus wil ons graag hê dat ons kleutertjies
baie pret het gedurende hul ontwikkelings jare. Ons bied aan u kleuter 'n stimulerende omgewing
waarin hulle veilig kan voel en heerlik kan baljaar en leer. Ons ouers is enige tyd welkom !!

12/09/2026
03/09/2026

Address

Corner Of Trichardts Road 154 And Wright Str 1, Parkrand
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27837197644

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuter Kampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share