03/10/2026
๐ฆ๐ฆ Dinosourus-avonture by Graad R Akademie! ๐ฆ๐ฆ
Ons het die vakansie lekker besig gehou met hope pret en avontuur! ๐ Ons maatjies het aan โn dinosourus-opgrawing deelgeneem en sommer lekker ontdek en gegrawe! ๐๐ฆ
Hulle het dinosourusse uit ys en ander materiale uitgegrawe โ โn prettige en unieke avontuur wat almal besig en opgewonde gehou het! ๐ง๐ฆโจ
Dit was โn dag vol ontdekking, groot glimlagte en natuurlik baie dinosouruspret! ๐
By Graad R Akademie leer ons deur te speel, te ontdek en elke avontuur ten volle te geniet! ๐๐ฆ