08/10/2026
One of our previous exhibitors, Weighted Buddies , is taking part in the Entrepreneur of the Year competition.
Take a moment to show your support by voting for him.
Good luck, Weighted Buddies!
Stem asseblief vir my as Entrepreneur van die Jaar.
Ek is baie opgewonde om te deel dat ek, as die eienaar en stigter van Weighted Buddies, deelneem aan die AfriForum Sakenetwerk Entrepreneur van die Jaar 2026-kompetisie!
Stem asseblief en deel hierdie plasing met familie en vriende.
Wat begin het as ’n eenvoudige idee, het gegroei tot ’n onderneming wat ek met baie passie opgebou het.
Hierdie kompetisie is vir my ’n geleentheid om Weighted Buddies na die volgende vlak te neem, meer mense te bereik en die onderneming verder te laat groei.
Stem Vir My As Entrepreneur Van Die Jaar:
STEM HIER: https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/entrepreneur-van-die-jaar/
⏰ Stemme sluit op 18 Oktober 2026 om 12:00.
Baie dankie vir elke stem, deel van die boodskap en al die ondersteuning.
Please vote for me as Entrepreneur of the Year.
I’m very excited to share that, as the owner and founder of Weighted Buddies, I am taking part in the AfriForum Sakenetwerk Entrepreneur of the Year 2026 competition!
Please vote and share this post with your family and friends.
What started as a simple idea has grown into a business that I have built with a great deal of passion.
For me, this competition is an opportunity to take Weighted Buddies to the next level, reach more people and continue growing the business.
Vote For Me As Entrepreneur Of The Year:
VOTE HERE: https://www.afriforumsakenetwerk.co.za/entrepreneur-van-die-jaar/
⏰ Voting closes on 18 October 2026 at 12:00.
Thank you so much for every vote, share, and your support.
Sakenetwerk Buddies