Oosie Boekklub

Oosie Boekklub Die Oosterlig boekklub is ń klub waarby enige lees entoesiaste in Hoërskool kan aansluit!

Die Oosie Boekklub KAN NIE WAG om KANNIEDOOD deur Joha van Dyk te begin lees nie!! Enige leser wat by Afrikaans, avontuu...
10/09/2023

Die Oosie Boekklub KAN NIE WAG om KANNIEDOOD deur Joha van Dyk te begin lees nie!! Enige leser wat by Afrikaans, avontuur en tienerwees aanklank vind sal hierdie sage binne ń dag verorber.

Merk julle kalenders 🤞

NB-Uitgewers/PublishersNB-Skole/SchoolsHelene Boekeblad Netwerk24

Ma's uit die oogpunt van skrywers. Somtyds sê literatuur presies die dinge wat ons voel, maar nie kan verduidelik nie. G...
14/05/2023

Ma's uit die oogpunt van skrywers. Somtyds sê literatuur presies die dinge wat ons voel, maar nie kan verduidelik nie. Gelukkige Moedersdag. Die Oosie mammas is elkeen baie spesiaal!

Die Junior en Senior boeke vir April.
25/04/2023

Die Junior en Senior boeke vir April.

Die boeke vir Maart.
31/03/2023

Die boeke vir Maart.

Ons Oosie onderwysers is propvol gees!
18/03/2023

Ons Oosie onderwysers is propvol gees!

En ons sluit Leesfees af met ń bang!!
18/03/2023

En ons sluit Leesfees af met ń bang!!

Vrydag, LeesfeesGraad 8 - Goosebumps deur R.L. Stine.Graad 9 - Charlie and the Chocolate Factory deur Roald Dahl.Graad 1...
17/03/2023

Vrydag, Leesfees
Graad 8 - Goosebumps deur R.L. Stine.
Graad 9 - Charlie and the Chocolate Factory deur Roald Dahl.
Graad 10 - Alice in Wonderland deur Lewis Carroll.
Graad 11 - Pirates of the Caribbean deur Rob Kidd.
Graad 12 - The Lord of the Rings deur JRR Tolkien.

From there to here and here to there, funny things are everywhere! ~Dr. Seuss. Donderdag se Dr. Seuss dag is afgehandel....
16/03/2023

From there to here and here to there, funny things are everywhere! ~Dr. Seuss. Donderdag se Dr. Seuss dag is afgehandel. Dit was ń reuse sukses! 🍭🧡🌈🎩

Die Harry Potter uitrustings was uiteenlopend! Dankie vir ń lekker dag, Oosies.
16/03/2023

Die Harry Potter uitrustings was uiteenlopend! Dankie vir ń lekker dag, Oosies.

Harry Potter, die tema van dag 3 van Leesfees is kafgedrag met oulike inisiatiewe van die Oosies!! 🧙‍♀️🪄🎩🥸
16/03/2023

Harry Potter, die tema van dag 3 van Leesfees is kafgedrag met oulike inisiatiewe van die Oosies!! 🧙‍♀️🪄🎩🥸

Die oosies het met vandag se Narnia hulself mooi ingeprent in die fiktiewe wêreld. 🦁🧙‍♀️🗄
14/03/2023

Die oosies het met vandag se Narnia hulself mooi ingeprent in die fiktiewe wêreld. 🦁🧙‍♀️🗄

Die oosies is hard aan die werk met hul Dress a Door kompetisie. Ons wag in spanning vir die wenners... Wie sal uitstyg ...
14/03/2023

Die oosies is hard aan die werk met hul Dress a Door kompetisie. Ons wag in spanning vir die wenners... Wie sal uitstyg bo die res? 🤨😱

Address

Boksburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oosie Boekklub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Oosie Boekklub:

Shortcuts

Share

Category