Laerskool Concordia KleuterKampus

Laerskool Concordia KleuterKampus Kleuterskool: Graad RR- R

03/10/2026

WEN WEN WEN!!!
1. Klipdrift Sands Bush Camp Dinokeng. Naweek vir 2 persone
2. AasvoΓ«lkrans Holiday Resort & Predator Park. 2 aande vir 4 persone
3. R5000 kontantprys
4. Silver Cherry Creations family photo shoot ter waarde van R1500
5. H&K Health Care hamper ter waarde van R1150
6. Haus of Crown nails R1000 voucher vir enige behandeling
7. Skylin Candle scented bouquet ter waarde van R800
8. FS, Jou Flippen Sak x2 vouchers ter waarde van R500 elk
9. Dusty Saddle Restaurant x2 vouchers ter waarde van R450 elk
10. Y.S Gourmet Cake voucher ter waarde van R600
11. Cherry lashes voucher ter waarde van R600
12. Mold and Behold Pottery studio x2 vouchers ter waarde van R500 elk
13. Annique hamper ter waarde van R500
14. Alle Dolla Beauty & Aesthetic voucher ter waarde van R550 vir enige behandeling
15. Kumon voucher ter waarde van R550
16. Tina Cowley voucher ter waarde van R550
17. Pienkvoet- pret voucher ter waarde van R670
18. Blooming Grace 2x vouchers ter waarde van R350 elk
19. Lavish Hair & Beauty voucher ter waarde van R150
20. Braai ter waarde v R3000
21. The social grill. R2500 meal voucher

Deel 3!!Goed...beter...Concordia-ouers!!!So baie pryse om te wen!!!Ons wag net vir jou vol lootjie-lys 🫡🏼
21/09/2026

Deel 3!!
Goed...beter...Concordia-ouers!!!
So baie pryse om te wen!!!
Ons wag net vir jou vol lootjie-lys 🫡🏼

Die Groot Trek.....Deel 2 Dankie aan al ons borge πŸ’š
20/09/2026

Die Groot Trek.....Deel 2
Dankie aan al ons borge πŸ’š

Die 'Groot Trek' is om die draai!! Hier is deel 1 van ons opwindende pryse!! Hou ons blad dop vir nog pryse Tyd raak min...
19/09/2026

Die 'Groot Trek' is om die draai!! Hier is deel 1 van ons opwindende pryse!! Hou ons blad dop vir nog pryse
Tyd raak min...koop n lootjie en maak vol daai lysie πŸ₯³

’n Doppie klein, ’n hartjie groot! Elke doppie wat ons bring,help om hoop en liefde te bring. πŸ₯°Maak ons staalhart vol,wa...
03/09/2026

’n Doppie klein, ’n hartjie groot!
Elke doppie wat ons bring,
help om hoop en liefde te bring. πŸ₯°
Maak ons staalhart vol,
want saam maak ons ’n groot verskil! ❀️

n Doppie hier en n Doppie daar,
tel hom op en bring hom saam! πŸ’šπŸ’›

Waar kry jy nou mooier mensies as net hier by KleuterKampus!🌸😍🌼 Dis heerlike lente, die winter is verby! 😁
01/09/2026

Waar kry jy nou mooier mensies as net hier by KleuterKampus!🌸😍🌼 Dis heerlike lente, die winter is verby! 😁

Kreatiewe Corries πŸ’šπŸ’› Trek aan soos die klank waarmee j naam begin ABC. Juffrou Juwele maak Monique Moeg πŸ˜…
21/08/2026

Kreatiewe Corries πŸ’šπŸ’› Trek aan soos die klank waarmee j naam begin ABC. Juffrou Juwele maak Monique Moeg πŸ˜…

Ouma en Oupa se liefde is n bietjie vriendeliker en baie warmer! πŸ‘΅πŸ»πŸ‘¨πŸΌβ€πŸ¦³Heerlike oggend van kuier, lag en speel πŸ’šπŸ’›
29/05/2026

Ouma en Oupa se liefde is n bietjie vriendeliker en baie warmer! πŸ‘΅πŸ»πŸ‘¨πŸΌβ€πŸ¦³
Heerlike oggend van kuier, lag en speel πŸ’šπŸ’›

16/05/2026

Address

99 Rietfontein Road
Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:00
Tuesday 07:00 - 13:00
Wednesday 07:00 - 13:00
Thursday 07:00 - 13:00
Friday 07:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laerskool Concordia KleuterKampus posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Laerskool Concordia KleuterKampus:

Share

Category