Shalom Akademie

Shalom Akademie Private School / Impaq Tutor Centre

Entrepreneurs-dag by Shalom was aan die brand🔥Die Shalommers het ons so verras met hul oulike idees en mooi stalletjie 🤩...
10/09/2026

Entrepreneurs-dag by Shalom was aan die brand🔥
Die Shalommers het ons so verras met hul oulike idees en mooi stalletjie 🤩
Julle is TOPS 💪🏻



Shalom se Matrieks het vandag klaar gemaak met Rekord Eksamen - ons staan bankvas agter julle!! Julle is amper daar... h...
08/09/2026

Shalom se Matrieks het vandag klaar gemaak met Rekord Eksamen - ons staan bankvas agter julle!!
Julle is amper daar... happie vir happie 💪🏻


Ons is SUPER TROTS op ons Shalommers wat deel geneem het aan Dell Arte se kuns & kultuur afdelings!!Julle het so goed ge...
07/09/2026

Ons is SUPER TROTS op ons Shalommers wat deel geneem het aan Dell Arte se kuns & kultuur afdelings!!

Julle het so goed gedoen!! 💪🏻
Well done!!!⭐️


Funky Hat & Socks day 🎩⛑️🧦Julle is kreatiewe kinders!!
04/09/2026

Funky Hat & Socks day 🎩⛑️🧦
Julle is kreatiewe kinders!!

Dit was vandag net PRET by Shalom!!! Deur die water, lag en hardloop was dit een van die beste spanbou sessies!! 😂Shalom...
03/09/2026

Dit was vandag net PRET by Shalom!!!
Deur die water, lag en hardloop was dit een van die beste spanbou sessies!! 😂
Shalommers julle is lekker!

Ons is super TROTS op elkeen van ons Shalommers, wat deelgeneem het aan die Dell Arte Kunstefees!! 🤩Julle is sterre ⭐️
02/09/2026

Ons is super TROTS op elkeen van ons Shalommers, wat deelgeneem het aan die Dell Arte Kunstefees!! 🤩

Julle is sterre ⭐️

🌷🌻🪻🌸 September is hier!!
01/09/2026

🌷🌻🪻🌸 September is hier!!

Vandag het ons klein maatjies hulle eie mini-entrepreneurs dag gehad 😁 Dit was nou 'n goeie dag vol van soetgoed, baie l...
28/08/2026

Vandag het ons klein maatjies hulle eie mini-entrepreneurs dag gehad 😁
Dit was nou 'n goeie dag vol van soetgoed, baie lag en geld maak... 😜
Lief hierdie Shalommers!!

Ons GR 7's & GR 8's het ons almal so verras met hul 'buite-die-boks' SK en LV take!Ons is trots op julle harde werk 💪🏻
24/08/2026

Ons GR 7's & GR 8's het ons almal so verras met hul 'buite-die-boks' SK en LV take!

Ons is trots op julle harde werk 💪🏻


Jou kind verdien die BESTE vir 2027 !• Baie kalmer tempo en program• Ligter werk lading• Ontspanne atmosfeer• Individuel...
21/08/2026

Jou kind verdien die BESTE vir 2027 !

• Baie kalmer tempo en program
• Ligter werk lading
• Ontspanne atmosfeer
• Individuele aandag
• Klein klas / groepe
• Buite die ‘hoof-stroom boks’
• Elke kind word ge’celebrate’ in hul uniekheid!
• ‘Privaat Skool atmosfeer’
• CAPS (Kurrikulum 100% geakrediteer)
• Te veel ander voordele om hier te noem…

SHALOM AKADEMIE (Boksburg)
Gr. R - Gr. 12

Beperkte plek vir 2026 oop 💪🏻

INFO:
0835056952
[email protected]
Crystal du Plessis

fans

Address

Boksburg
1459

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Shalom Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Shalom Akademie:

Shortcuts

Share

Category