Traliebond

Traliebond Die Hoërskool Sentraal se visie is om ‘n hoëprofiel opvoedkundige instelling te wees met ‘n sterk Christelike karakter.

SWEM SUID-AFRIKA KOM LOER IN BY SENTRAALDie hoof uitvoerende beampte, Shaun Adriaanse, Andy Mafata en die president van ...
16/09/2022

SWEM SUID-AFRIKA KOM LOER IN BY SENTRAAL

Die hoof uitvoerende beampte, Shaun Adriaanse, Andy Mafata en die president van Swem Suid-Afrika, Alan Frits, het Sentraal kom besoek om die swembadprojek se vordering self te bekyk.

Hulle is baie opgewonde, en ondersoek die moontlikheid om dié fasiliteit 'n 'high performance centre' te maak.

Hulle ondersteun ook Sentraal se droom om dit 'n binnenshuise swembad te maak.

13/09/2022
Tralie-skuts is die beste in SA!Wes-Kaap posliga: Enige skool in die land wat Luggeweerskiet aanbied, kon aan dié landwy...
02/09/2022

Tralie-skuts is die beste in SA!

Wes-Kaap posliga:

Enige skool in die land wat Luggeweerskiet aanbied, kon aan dié landwye kompetisie deelneem, en Sentraal het koning gekraai. Die o.14-, o.16-, en o.21-spanne is as die wenners aangewys.

Baie geluk, die Tralies is baie trots op julle.

02/09/2022
31/08/2022
Sentraal Gholfdag 2022Sentraal is gereed vir 'n heerlike gholfdag op die skool se verjaardag.
26/08/2022

Sentraal Gholfdag 2022

Sentraal is gereed vir 'n heerlike gholfdag op die skool se verjaardag.

25/08/2022

TRALIE-TENNIS MAAK GESKIEDENIS

Sentraal bied 25-27 Augstus ons eerste Sentraal Tennistoernooi aan.

Baie sterkte aan die Tralies wat deelneem, en hartlik welkom aan al die skole.

Address

Graaf Reinet Straat
Bloemfontein
9301

Telephone

+27514101800

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Traliebond posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Traliebond:

Shortcuts

Share

Category