Bokke!!!!!
Estudair Studies
Come and enjoy the advantages of our tried & tested techniques. Reduce study time and improve memory
14/10/2025
Former Bok front-rowers to meet in boxing ring James “Bullet” Dalton and Ollie le Roux will square off in a charity boxing match in Bloemfontein on Thursday night.
26/06/2025
Rugby 🏉
Springbokstut wat die naweek sy debuut maak vir die Bokke, skud saam met Daan Human (Springbokskrum-afrigter) gewig af in Hoërskool Sentraal se gimnasium.
Hier is Sentraal se rugbykondisioneerder, Carel Bester, saam met Daan Human en Asenathi Ntlabakanye besig in ons Gimnasium.
Sentraal se gimnasium is van topgehalte, met van die beste toerusting wat op internasionale vlak gebruik word. Dit is ook beskikbaar vir ons leerders.
https://www.facebook.com/share/v/15V98VPPJd/?mibextid=wwXIfr
26/06/2025
Na vyf maande is niemand nog vervolg ná gru-ongeluk op N8 by Bloemfontein Niemand is nog vervolg ná die gru-ongeluk waarin drie leerlinge van die Laerskool Dr. C.F Visser in Januarie oorlede is nie.
26/06/2025
BESERING ONTNEEM MARIANNE SPEELKANS IN SA-SPAN
Marianne Louw (gr. 12) is vir die SA o.20-netbalspan gekies wat volgende maand in die Afrika Streek 5-Jeugspele in Namibië meeding.
Sy sal egter nie baan kan vat nie, aangesien ’n skouerbesering haar seisoen kortgeknip het. Sy bly egter deel van die span.
Marianne, wat in 2024 vir die SA o.17’s en in 2023 vir die SA o.16’s gekies was, was op verlede jaar se Nasionale o.17-kampioenskap as die Speler van die Toernooi aangewys.
Sy het ook die Mangaung o.21-span gehaal wat in Desember in die nasionale o.21-toernooi speel.
25/06/2025
Elmarie Berry (née Brink, matriek 1997) se kookboek “The Table” is verlede week op ’n internasionale kompetisie in Portugal bekroon.
Die boek is aangewys is as die beste mediterreense kookboek by die gesogte Gourmand World Cookbook Awards. Die Gourmand-toekennings, die Oscars van die kookboekwêreld, vereer die beste kookboeke, kosfotografie en kulinêre publikasies van die wêreld oor. Daar was inskrywings van meer as 82 lande.
Op haar eerbewys staan geskryf: “If ‘The Table’ is the heartbeat of your home, then this book is its soul.”
Elmarie sê: “Om op daardie wêreldverhoog te kon staan en Suid-Afrika te verteenwoordig was ’n emosionele en onvergeetlike oomblik.”
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Address
75 King Edward Road
Bloemfontein
9301
Opening Hours
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 13:00 |
| Saturday | 10:00 - 12:00 |