Gummy Bears Kleuterskool ECD

Gummy Bears Kleuterskool ECD Gummy Bears is geleë in Gasconysingel 18, Heliconhoogte, Bloemfontein. Die skooltjie is al 34 jaar oud.

Gummy Bears is n geregistreerde skool met gekwalifiseerde personeel, met noodhulp. Kontak Susan Payne by 083 522 2242 of Eulene Payne by 073 226 8434

🌈 Konsentrasie, geduld en pret in elke legkaart!
29/07/2026

🌈 Konsentrasie, geduld en pret in elke legkaart!

27/07/2026

🌸 Buite speel is waar verbeelding vlerke kry!

22/07/2026

🧸 Ons klaskamers is weer gevul met klein voetjies, groot glimlagte en opgewondenheid! 💕

🏉 Klein spelers, groot harte! Wat 'n lekker rugbynaweek vol pret, leer en spanwerk.
08/06/2026

🏉 Klein spelers, groot harte! Wat 'n lekker rugbynaweek vol pret, leer en spanwerk.

Baie geluk aan ons dansertjies wat vandag n A++ behaal het op Dance Domination se studio kompetisie🥇
06/06/2026

Baie geluk aan ons dansertjies wat vandag n A++ behaal het op Dance Domination se studio kompetisie🥇

🩷 Pajamas, warm sjokolade en groot glimlagte! ☕✨ Wat 'n heerlike Pajamadag by die kleuterskool!
05/06/2026

🩷 Pajamas, warm sjokolade en groot glimlagte! ☕✨ Wat 'n heerlike Pajamadag by die kleuterskool!

Pantoffeldag
04/06/2026

Pantoffeldag

🌸 Klein blommetjies met groot liefde vir Mamma! 🌸Ons kleingoed het hul mooiste glimlaggies in blommetjies verander om vi...
07/05/2026

🌸 Klein blommetjies met groot liefde vir Mamma! 🌸
Ons kleingoed het hul mooiste glimlaggies in blommetjies verander om vir Mamma ‘n ekstra spesiale Moedersdag geskenkie te maak 💖🍬

06/05/2026

Address

18 Gascony Crescent, Helicon Heights
Bloemfontein

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 16:00

Telephone

+27835222242

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gummy Bears Kleuterskool ECD posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category