28/09/2026
KRIEKET
o/13 Senekal Kriekettoernooi.
Grey Kollege 13B wen Jordania 13B met 10 paaltjies.
Boulwerk
DJ O’neill
5 paaltjies vir 18 lopies na 5 beurte.
Kolwers
Hanco Steenekamp 42 van 21 b***e
Evan Zwiegelaar 20 van 8 b***e
62 lopie vennootskap.