Nuwe jaar nuwe uitdagings!
Ons almal weet om te dieet en gesin te versorg is n uitdaging hoeveel keer begin ons almal on net weer paar dae later maar weer saam gesin te eet omdat dit net soveel beplanning en tyd neem om na jouself ook om te sien. Jy verdien om gesond te voel en te lyk.
Laat ons jou help om hierdie jaar jou beste jy te wees.
Whatsapp 076 445 8732 ons begin maandag 7 jan met eerste rondte. Elke week begin nuwe groep
28 Dag Dieet Bloemfontein Etes
Ons verskaf daagliks vars etes volgens die 28 Dag Dieet plan. Bereik jou doelgewig en spaar tyd en geld! Elke maandagae nuwe rondte. Wees jou beste jy nou!
Onthou ons maak ander kosse volgens jou behoeftes like Diet Chef
https://www.facebook.com/dietbfn/
Diet Chef We prepare and deliver quality food daily according to your dietary requirements. We cater for various commercial eating plans as well as custom made plans
26/10/2018
Trying out some new clean eat recipes
Chicken-Quinoa bowl
Chicken beast, spinach, quinoa, cherry tomatoes, feta cheese with slivered almonds
Calories 490
Protein 38g
Carbs 44g
Fat 19 g
Delicious guilt free
26/10/2018
Pork Tenderloin supper
Pork served with green beans sautéd with olive oil and garlic topped with slivered almonds, and sweet patato topped with plain yogurt with a side fruit salad
Calories 518
Protein 32g
Carbs 37g
Fat 27g
26/10/2018
Tuna salad with lettuce, tomatoes, cucumber,mushrooms and shredded carrots topped with crumbled feta cheese
With a side of pineapple
Calories 514
Protein 28g
Carbs 46g
Fat 25g
26/10/2018
Chicken and pasta
Chicken marinated in pesto served with whole wheat pasta with spinach, cucumber and celery drizzled with balsamic vinegar
Calories 525
Protein 37g
Carbs 46g
Fat 22g
26/10/2018
Chicken and Avocado wrap
Chicken breast with mashed avo, lettuce, tomato topped with mozzarella cheese
Side Apple
Calories 517
Protein 37g
Carbs 59g
Fat 19g
Wie stel belang in 2 dag dieet? Vir inligting los asb jou epos adres
Hou die blad dop vir spyskaart en pryse op die plan.
Klient laat weet gister sy is op dag 9 en 6 kilos verloor...
Desember is on die draai kontak ons nou!
04/07/2018
Dag 3 en 4
Jogurt en vrug
Pasta en tamatiesmoor
Provitas kaas en vrug
Weetbix en melk
Gestoofde groenboontjies
Ons begin elke maandag met nuwe rondte...
Hierdie week ook op woendag 2 Mei na die lang naweek vir die wat haastig is!
30/04/2018
Hoeveelkeer het jy al gekyk na ou fotos en "gewens" jy kon weer so lyk... ja die tyd toe jy "lelik" gevoel het....
Moenie dat hierdie jaar se fotos volgende jaar se fotos wees waarna jy terugkyk en wens nie...
Kyk terug en sê dankie ek het n besluit gemaak.
Daar sal altyd iets wees wat voorval... oe dis winter ek raak lus vir comfort food oe dis somer nou is dit weer funksies en sosiaal wees.
Begin sommer nou terwyl die funksies beperk is en voel hoe goed voel jy na die eerste 10kg
Ja jy kan jou eie kos maak maar hoeveelkeer faal jy af omrede "dinge" voorval en die lewe gebeur.
"Summer bodies are made in winter"
Al lyk dit soos n berg voor jou kan dit gedoen word ek persoonlik was al daar en nog nie waar ek Wil wees nie maar kan jou bystaan deur my eie ondervinding ek het self al baie diëte beproef,
ek verstaan die selfondersoek, die verwyte en selfbeeld probleme wat elke persoon wat oorgewig is elke dag moet verduur.
Pryse vir dames vir 28 dae is 1950 afgelewer daagliks by jou deur.
Sluit nou aan en verwys vriendin wat saam jou begin en ek gee ek 10% afslag vir jou maand. Dit is altyd makliker as iemand saam jou deelneem.
Moenie altyd wonder of jy jou beste self is nie.... word dit nou!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Telephone
Website
Address
Bloemdal
Bloemfontein
9301