Jim Fouche Arts Academy/Kunste Akademie

Jim Fouche Arts Academy/Kunste Akademie We teach piano, guitar, drums, vocals, dance and drama for all ages...

Qualified teachers in multiple disciplines enables us to ensure quality education for students interested in making the arts part of their school curriculum (High school) as well as any one interested in taking arts as an extra mural. Students as young as 3yrs old can partake in certain programs offered.For any further information, feel free to contact us. Gekwalifiseerde onderwysers in multi disiplines verseker dat ons kwaliteit onderrig kan verskaf aan leerders wat die kunste as deel van hul skool kurrikulum (hoerskool) wil neem sowel as enige iemand wat die kunste as buitemuurse aktiwiteit wil neem. Studente so jonk as 3 jaar kan inskakel by sekere van ons programme.Skakel ons gerus vir enige verdere inligting.

30/04/2022
27/05/2020

Gr12 ons is gereed vir julle!

Alle klasse word aangebied by JF. Dans studies (Gr10-12) registrasies sluit 20 Jan.
06/01/2020

Alle klasse word aangebied by JF. Dans studies (Gr10-12) registrasies sluit 20 Jan.

01/07/2019

Twee lesers staan elk die kans om dubbelkaartjies te wen vir die Vrystaat Kunstefees Vrynge-vertoning: Jewels - a Ballet Collection. Staan die kans om dubbelkaartjies vir die vertoning van 5 Julie om 17:00 of 6 Julie om 13:30 te wen deur hierdie inskrywing te like, dit met jou vriende te share en in Comments te skryf watter vertoning jy graag wil bywoon. Besoek Bloemnuus se Facebookblad gereeld om te sien of jy 'n wenner is!
Santie Van Biljon
Ilde Kilbourn

Dans Studies - A++ 93% vir VKV Kunswedstryd.
10/05/2019

Dans Studies - A++ 93% vir VKV Kunswedstryd.

Ons eerste Dans Studies uitstappie Dankie Vuyani Dance Theatre. Dit was ongelooflik!
22/02/2019

Ons eerste Dans Studies uitstappie Dankie Vuyani Dance Theatre. Dit was ongelooflik!

07/01/2019
Alle klasse word aangebied by Jim fouche hoërskool en begin 14 Januarie. Tap en hiphop is nou ook beskikbaar.....
05/01/2019

Alle klasse word aangebied by Jim fouche hoërskool en begin 14 Januarie.
Tap en hiphop is nou ook beskikbaar.....

Address

Jim Fouche Hoerskool
Bloemfontein

Telephone

+27662319012

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jim Fouche Arts Academy/Kunste Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Jim Fouche Arts Academy/Kunste Akademie:

Shortcuts

Share

Category