22/05/2015
Hiii mense kom geniet n kers kuns klas saam ons op die 6de Junie. 2 uur die middag! Daars net n paar plekke oop so bespreek joune vinnig!
R100 en jy maak 3 kerse !
Kontak my gerus vir enege vra.