Hoërskool Jim Fouché - JF Amptelik - Toeka tot Nou

Hoërskool Jim Fouché - JF Amptelik - Toeka tot Nou Ons is baie trots op ons skool met sy ryke tradisie. Kom stap saam met ons deur Hoërskool Jim Fouché. Na lank wik en weeg het mnr. P.L.S. mnr. Jim Fouché. Mnr. P.W.

Nadat dit in 1956 bekend geword het dat hier in Wilgehof ’n nuwe hoërskool gebou gaan word, is daar dadelik begin om ’n naam vir die nuwe hoërskool te soek. Aucamp met die voorstel gekom dat die skool na die destydse administrateur vernoem moet word, nl. Du Plooy was dadelik baie entoesiasties oor die naam en na onderhandelinge is die naam met die toestemming van die skoolkommissie en die Departement aanvaar. Vandag dra ons skool die naam van die voormalige Staatspresident JIM FOUCHé.

Jf-matriekafskeid 2026
02/10/2026

Jf-matriekafskeid 2026

Spesiale dank aan Estie Swart Artistry, Beauty Within en elkeen van...

JF-ATLETIEKBaie geluk aan Neldri du Toit, wat tans ’n 3de plek in Suid-Afrika vir Dogters o.18 Hamergooi beklee.Baie gel...
01/10/2026

JF-ATLETIEK

Baie geluk aan Neldri du Toit, wat tans ’n 3de plek in Suid-Afrika vir Dogters o.18 Hamergooi beklee.

Baie geluk ook aan Ruan Kruger, wat tans 14de in Suid-Afrika vir Seuns o.18 Hamergooi is.

Ons as skool is saam met julle trots!

TROTS JF!

JF-TROMPOPPIES24 Sept-  3 JF-leerders is in die Vrystaatspan ingesluit. Hulle het 3de geëindig.25 Sept- F1 en die sirkus...
01/10/2026

JF-TROMPOPPIES

24 Sept-
3 JF-leerders is in die Vrystaatspan ingesluit. Hulle het 3de geëindig.

25 Sept-
F1 en die sirkusgroep dring na die finale deur.
F1 eindig 10de en die
sirkusgroep eindig 12de.
"Harry Potter" dring na die finale deur en eindig 10de.

26 Sept-
Pomgroep eindig 4de.
Vlaggroep eindig 8ste.

28 Sept-
Pom: Nicole van der Merwe eindig 6de.
Vlagsolo: Andoné Booysen eindig 10de en Nicole van der Merwe 9de.
Maze: Kay-leigh Liddle behaal 4de plek.
Baton: Kay-leigh Liddle eindig 2de.
Maze duo: Nicole van der Merwe en Kay-leigh Liddle eindig 4de.
Vlag duo: Andoné Booysen en Marisa Els behaal 6de plek.

29 Sept-
Trio non prop: Musa Radiopane, Mpho Mananyane en Karabo Lebuso eindig 6de.
Pom duo: Nicole van der Merwe en Helen Pettit behaal 9de plek.

TROTS JF!

JF-FAST 5
28/09/2026

JF-FAST 5



JF-KULTUURMusiek 🎶
28/09/2026

JF-KULTUUR
Musiek 🎶



28/09/2026
JF-PERSONEEL 💚 Baie geluk!
27/09/2026

JF-PERSONEEL 💚
Baie geluk!

JF-PERSONEEL
26/09/2026

JF-PERSONEEL

JF-TOER 2026 - MPUMALANGATROTS JF!
25/09/2026

JF-TOER 2026 - MPUMALANGA

TROTS JF!

Address

C/o Wildealslaan & Lilac Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:25 - 14:30
Tuesday 08:00 - 14:30
Wednesday 08:00 - 14:30
Thursday 08:00 - 14:30
Friday 08:00 - 14:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Jim Fouché - JF Amptelik - Toeka tot Nou posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Jim Fouché - JF Amptelik - Toeka tot Nou:

Shortcuts

Share

Category