Ona se Tuisgebak

Ona se Tuisgebak

Share

Hand gemaakte, tuis gemaakte besluit en soet happies. Die reuk van vars gebak in die oond... families wat saam kuier rondom koek en koffie en gesinstye saam.

In ons gejaagde stads lewens waar ons donker die huis verlaat en donker by die huis kom... uit winkel pakkies kos maak en geregte in die mikrogolf oond opwarm... waar voor die tv geëet word en dit elkeen vir homself is, is “Ona se Tuisgebak” se passie om waardes van vervloë dae terug te bring in ons huise en gesinne. Die onperfekte van tuis gemaak! Ona se Tuisgebak het 12 jaar terug begin na 'n

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Website

Address


Bloemfontein
9301