22/09/2026
Wanneer die juffrouens na 'n lang kwartaal net... MOEG is!
Die juffrouens het besluit om vandag sommer 'n bietjie vroeër huis toe te gaan.
Moenie bekommerd wees nie.
Ons oulike Welpie maatjies is meer as gereed om die rol oor te neem.
Wat 'n wonderlike manier om die kwartaal af te sluit.
Geniet die vakansie.