Pretty Garden Privaat Peuterskool

Pretty Garden Privaat Peuterskool Ons bied peuters die vryheid aan om hulle self uit te leef en te leer deur speel en meer betekenisvolle ervarings.

Grade-aardigheid 2022!
07/12/2022

Grade-aardigheid 2022!

Ons oefen bietjie daai klein spiertjies!
02/12/2022

Ons oefen bietjie daai klein spiertjies!

All in a days work!😉🤗
02/12/2022

All in a days work!😉🤗

As dit so baie reën dat ons nie kan buite speel nie, maak juffrou 'n ander plan ......'n plan wat roomys insluit😜😉
02/12/2022

As dit so baie reën dat ons nie kan buite speel nie, maak juffrou 'n ander plan ......'n plan wat roomys insluit😜😉

❤️
02/12/2022

❤️

Daantjie Kat kom kuier....wat 'n lekker dag!
22/10/2022

Daantjie Kat kom kuier....wat 'n lekker dag!

Kyk net hoe pragtig is ons pom-pom meisies! Reg vir aksie en tog te opgewonde vir more se optrede as Daantjie Kat kom ku...
13/10/2022

Kyk net hoe pragtig is ons pom-pom meisies! Reg vir aksie en tog te opgewonde vir more se optrede as Daantjie Kat kom kuier!

🇿🇦 Braaidag 🇿🇦 Braaibroodjies en smoors! Tot ons klein maatjies geniet die lekkernye!
27/09/2022

🇿🇦 Braaidag 🇿🇦 Braaibroodjies en smoors! Tot ons klein maatjies geniet die lekkernye!

Dis nou lekker speel.....almal is doodmoeg huistoe!
27/09/2022

Dis nou lekker speel.....almal is doodmoeg huistoe!

Ons klein doktertjies is tog te oulik!❤️
26/09/2022

Ons klein doktertjies is tog te oulik!❤️

Address

79 A Du Plessis Avenue
Bloemfontein
9332

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30

Telephone

+27728430496

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pretty Garden Privaat Peuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pretty Garden Privaat Peuterskool:

Shortcuts

Share

Category