Toesprake.co.za

Toesprake.co.za

Share

Vertrou Tom Toesprake (sedert 1990) met alles rakende toesprake, redenaars, debat, praatjies, ens. Tom Toesprake
1. doen die skryfwerk vir jou,
3.

leer jou hoe om dit self te doen, op ‘n individuele grondslag,
2. bied kursusse en seminare aan groepe, rakende hoe om dit self te doen, en voortdurend te verbeter. Tom is ‘n skrywer, digter, beoordelaar en toespraak-spesialis

Photos from Toesprake.co.za's post 05/01/2026
15/11/2025

Hallo alle debatteerders.
Hiermee die onderwerpe vir die debatte 2026.
Nota: Slegs hoërskool.
Mooi dag verder.

Photos from Toesprake.co.za's post 28/10/2025

Goeie dag,
Die temas is uiteindelik hier!!!
Plaas jou naam vroegtydig op die lys om teleurstelling te voorkom.

28/10/2025

Die temas vir ATKV-Redenaars 2026 is bekend!
Tom Prinsloo. Sel 0824181188. E-posadres: [email protected].

Graad 1 tot 3 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal
Huis
Pleister
Geraas

Graad 4 en 5 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal
Koers
Kriewel
Sout

Graad 6 en 7 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)
Kies
Pronk
Rebelleer

Graad 8 en 9 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)
Mentor
Onkruid
Tendens

Graad 10 tot 12 Afrikaans Huistaal en Addisionele Taal (Voorbereid)
Risiko
Polemiek
Naskrif

11/10/2025
21/05/2025

Tom Prinsloo. Sel 0824181188. E-posadres: [email protected].
Vir die skryf van Afrikaanse en Engelse skryfwerk vir leerders, studente en ander volwassenes soos: Redenaars, toesprake, debatte, voorleggings, briewe, heildronke, opstelle, matriekafskeide, werksopdragte, skooltake, mondelinge, hoofseun- en hoofdogter en verhandelings. Ek waarborg kwaliteit werk en alleenreg op alle werk.

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Address


Coetzee Street, Fichardtpark
Bloemfontein
9301