President Brand Preprimêre Skool

President Brand Preprimêre Skool

Share

President Brand Preprimêr is ’n trotse Afrikaanse kleuterskool in Bloemfontein vir kinders van 3 jaar en ouer.

Ons bied onderrig van Graad RRR tot Graad R met ’n natuurlike en gemaklike oorgang na Graad 1 - wat jou kind selfversekerd laat groei!

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 09/08/2026

Geseënde Vrouedag aan al ons pragtige mammas, oumas en dogtertjies. 💕

“Sy is beklee met krag en waardigheid, en sy kan die dag wat kom met ’n glimlag tegemoetgaan.”
— Spreuke 31:25 🌸

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 25/07/2026

Winterspele 2026 ☃️❄️

09/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag tannie Elisna! Baie dankie vir jou harde werk, vriendelikheid en alles wat jy vir ons en die kleuters doen. Ons waardeer jou opreg. 🎉🔥

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 25/06/2026

📚 Biblioteekdag 📚
Ons kleuters het vandag die Fichardtpark biblioteek besoek en dit baie geniet! Hulle het die wonderlike wêreld van boeke ontdek, na interessante stories geluister en meer geleer oor hoe 'n biblioteek werk. Dit was 'n leersame en opwindende uitstappie wat hul liefde vir lees verder aangewakker het. 📖✨

22/06/2026

⬇️⬇️⬇️

GRATIS! GRATIS! GRATIS! 🎉

Kom gee jou kleinding die geleentheid om die opwindende wêreld van sport te ontdek!

🏑 Hokkie
🏐 Netbal
🏉 Rugby
🏏 Krieket
🎾 Tennis

Alles op één dag!

Kom hoor, sien en beleef demonstrasies en wedstryde by van die beste sportinstansies in Bloemfontein. Dit is die ideale geleentheid om jou kind bloot te stel aan die sportsoorte wat hulle vanaf Graad 1 kan geniet.

Skryf in as ń Span OF individueel!

Moenie hierdie GRATIS geleentheid misloop nie!

👉 Skryf nou in! ⬇️⬇️⬇️

https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSePs1RKTzOfJxKNCiDwWcBqdm5d9ps4WAneujGTd1Ji19U6Qw/viewform?usp=publish-editor

Wolf Pack Tennis Academy
PreBoks Sports academy Bloemfontein

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 21/06/2026

Vandag vier ons die wonderlike pa's, oupas en vaderfigure wat elke dag met liefde, leiding en ondersteuning 'n verskil in ons kleuters se lewens maak.

Ons hoop julle het 'n wonderlike Vadersdag saam met julle geliefdes geniet.
💙🔥

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 05/06/2026

Warm sjokolade, popcorn en groot opwinding – die perfekte kombinasie vir 'n koue dag! Ons kleuters het elke oomblik van hul Fliekdag geniet. 🍿☕

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 02/06/2026

✨ Beroepedag ✨
Elke droom begin klein!
💼 "Ek wil eendag 'n _____ word!"

Photos from President Brand Preprimêre Skool's post 10/05/2026

🌸 Gelukkige Moedersdag aan al ons wonderlike mamma’s! 🌸
Dankie vir elke drukkie, elke gebed, elke liefdevolle woord en al die opofferings wat julle daagliks maak!

"Sy is met krag en waardigheid beklee, en sy lag oor die toekoms."
— Spreuke 31:25 💖

Want your school to be the top-listed School/college in Bloemfontein?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Telephone

Website

Address


Wag 'n Bietjiebos Avenue
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15