16/03/2026
Sterk lywe begin by goeie strekke. Ons Tuimel-dansers weet dit! ✨
Cristelle van Breda
Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Dazzling Dance Studio, Dance School, 1 Van Iddekinge Avenue, Fichardtpark, Bloemfontein.
🩰 Established dance studio with a long-standing reputation for excellence.
🪩 Expert teachers | Passionate dancers
💓• Freestyle • Slowdance • Acrobatics • Rock&Roll • Contemporary • Disco •
🌍 Exam levels & competitive training
16/03/2026
Sterk lywe begin by goeie strekke. Ons Tuimel-dansers weet dit! ✨
Cristelle van Breda
08/03/2026
Baie geluk aan al ons dansers wat gister by All Black ‘26 deelgeneem het! 🥳💃
Ons is ongelooflik trots op elkeen van julle. Julle harde werk, deursettingsvermoë en liefde vir dans wys elke keer wanneer julle op die dansvloer stap. ✨ Dit vat moed om voor beoordelaars te dans, en gister het elkeen van julle gewys hoe spesiaal julle is. 🌟
Onthou, elke kompetisie is ’n geleentheid om te groei, te leer en nog meer selfvertroue te bou. Hou aan, droom groot, werk hard en geniet elke oomblik op die dansvloer. 💫🩰 Julle maak ons baie trots! 🤍👏
Cristelle van Breda
04/03/2026
Sy mag klein wees, maar haar liefde vir dans is groot. 🌸✨ Kleine Emily in ons Tiny Tots 1 klassie.
Cristelle van Breda
Precision. Passion. Power.
Lexi is putting in the work and it shows. We’re ready for the weekend! 🖤🏆
Cristelle van Breda
Party, party, party! 🤭
Cristelle van Breda
Klein dansers met groot drome en nóg groter selfvertroue. 💘
Cristelle van Breda
Same-same but, different! 🤭
Cristelle van Breda
24/02/2026
Ons Junior Kompetisie maatjies het gister hulle “Dans-wense” en “Dans-bekommernisse” neergeskryf 🤍✨
Baie trots op hulle eerlikheid en oop harte! 🌟
Cristelle van Breda
Kiley Saaiman
20/02/2026
Ons is ongelooflik trots om Cristelle van Breda geluk te wens met haar uitnodiging as geëerde gas na die 2026 SADTA Prestige Awards. ❤️🔥
Om erken te word tussen die mees uitstaande afrigters is ‘n besonderse eer - en só welverdiend. 💫
Dat drie van haar dansers ook genooi is, is ‘n pragtige weerspieëling van haar hoë standaarde wat sy in ons ateljee handhaaf. 💎
20/02/2026
Wat ‘n ongelooflike trots-oomblik vir Dazzling! ✨
Drie van ons senior dansers is uitgenooi na die SADTA Prestige Awards 2026 as “Dance Athlete Honourees” - ‘n besondere erkenning vir hul harde werk en uitmuntendheid.
💎 Kiley Saaiman
💎 Mia van der Walt
💎 Megan Muller
Ons is ongelooflik trots op julle toewyding, dissipline en passie. Julle dra nie net kleure nie, julle dra ons studio se naam met eer! 💫
| Monday | 13:00 - 20:00 |
| Tuesday | 13:00 - 20:00 |
| Wednesday | 13:00 - 20:00 |
| Thursday | 13:00 - 20:00 |
| Friday | 13:00 - 20:00 |