Looking forward to welcoming you to Welmoed Residence!!
Huis Welmoed - Bloemfontein
Trotse Mans Rugby Klub in Bloemfontein.
16/11/2022
Congratulations to our new Residents Committee for the 2022/2023 term.
Prime - Zane Bester
RC Sport - Jandre Nel
RC Social - Bani Holtzhausen
01/10/2022
09/05/2021
Welmoed se 7’s span het gister weer op die sukses van hul “pre-covid” voort gebou, deur die finaal van die Vrystaat Rugby Club 7’s toernooi te wen. Welmoed se manne het in die finaal teen die span van Harlequins gewen 17-5.
Dankie aan Vrystaat Rugby vir die aanbieding van n goeie, en veilige, toernooi.
24/03/2020
“ ‘n Welmoed man in murg en bloed!
‘n Welmoed man onder daai hoed!
Hy toring uit, bo die res
Hierdie man, gee altyd sy bes
Vorentoe sonder vrees
Met ‘n gesonde liggaam en gees
Welmoed manne staan nou saam
En kom ons eer, die broer se naam!”
Hanno Snyman, ons is trots op jou yster!!!
FNB Shimlas hero Hanno Snyman passes praise to fellow forwards Following a five-game losing start to the season, FNB Shimlas finally found a way to win on Monday, with their ho**er Hanno Snyman the unexpected hero.
18/02/2020
Na ‘n klipharde stryd kon die manne van die Moed nie daarin slaag om Caput te kelder nie. Die hitte was mergelend, en die manne het maar swaar gelewe. Welmoed was totaal oordonderend in die skrums, maar Caput se verdediging het gehou.
Die wedstryd eindig 12 elk. Dankie vir die manne van die “Huis van die Rooikat”.
20/01/2020
Congratulations to Welmoed stalwarts, William Eybers and Siba Qoma, on being named the Shimlas Varsity Cup Captain and Vice Captain respectively for 2020!!!
We are super proud of you... May God bless your season gentleman!!!
22/10/2019
Dit is met groot trots dat ons die nuwe HK van huis Welmoed vir 2020 aan julle voorstel!
Daniel Victor - Hk Sport
MJ Odendaal - Hk Finansies
Hanu Heunis - Hk Sosiaal
Ruben Cronje - Hk Eerstejaars
JD Beetge - Primarius
Sterkte vir die jaar wat voorlê menere!!
Lank lewe die Moed!!!
17/10/2019
Congratulations to Welmoed Old boy, Carlo de Nysschen, ons being selected for the Glendale Raptors for 2020.
Ons is baie trots op jou Carlo!!
14/10/2019
Welmoed het vnd by die Kovsie Rugby AGM, die Direkteurs Trofee vir Koshuis Rugby 2019 gewen. Baie geluk aan al die spanne en afrigters!! Julle maak ons huis trots!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Bloemfontein