Ek mis al my Borrelbekkies so baie!
BorrelBekkies Dagsorg
Op 11 Januarie 2016 open BorrelBekkies Dagsorg. Kom maak u kind deel van lekker leer, speel en hope
04/07/2019
Borrelbekkies se eienaar en naam het verander. Kontak asb vir Annelize Mays in die toekoms!
14/02/2019
Gelukkige Valentynsdag almal!
11/01/2019
Vandag 3 jaar terug het Borrelbekkies se deure oopgemaak!
Baie dankie aan elke ou en nuwe Borrelbekkie ouers en Borrelbekkies vir julle liefde en ondersteuning deur hierdie 3 jaar!
09/01/2019
Borrelbekkies is reg vir 2019!!
17/12/2018
Personeel, ouers en Happy Valley 4 Kids hou kerspartytjie vir ons Kinder en Jeugsorgsentrum! Hierdie kindertjies het dit so geniet!
17/12/2018
Laaste skooldag van 2018! Water was flou maar afkoel sal ons afkoel en lekker piekniek!
13/09/2018
Huisiedag 2018... Almal het hulle eie huisies skooltoe gebring en het hulle dit geniet! Lekker bymekaar gekuier ook xoxo
11/09/2018
Zyler ons superhero bakster!
09/09/2018
Loslitdag 2018! Super- en elke dag Helde!
07/09/2018
Kabo our baker of Friday 31 August 2018
26/08/2018
Jayden het ook verkoop op Bakkersdag!
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Telephone
Website
Address
Uitsig
Bloemfontein
9301