Tinktinkieland PrePrimary

Tinktinkieland PrePrimary Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tinktinkieland PrePrimary, School, 17 Gilles van de Wall, Bloemfontein.

53 Geseënde jare!!Op nog vele meer
24/07/2026

53 Geseënde jare!!
Op nog vele meer

Gelukkige verjaarsdag aan n Spesiale vrou....'n Oud skoolfhoof van Tinktinkieland,'n Afgetreede Juffrou,'n Mamma,en nou ...
11/06/2026

Gelukkige verjaarsdag aan n Spesiale vrou....
'n Oud skoolfhoof van Tinktinkieland,
'n Afgetreede Juffrou,
'n Mamma,
en nou n trotse Ouma van Tinktinkieland
Mag dis n besondere jaar vir u wees!!

Baie geluk met jou verjaarsdag Juf. Danica.Ons hoop jy geniet jou dag!
03/06/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag Juf. Danica.
Ons hoop jy geniet jou dag!

Kom geniet die dag saam met kollegas en vriende!!!
01/06/2026

Kom geniet die dag saam met kollegas en vriende!!!

29/05/2026
n Dag om te gedenk en na te dink aan die wonderlike geskenk van die Heilige gees wat die Here hier op aarde vir ons agte...
14/05/2026

n Dag om te gedenk en na te dink aan die wonderlike geskenk van die Heilige gees wat die Here hier op aarde vir ons agter gelaat het.

Geseënde Paasnaweek Mag dit vir elkeen van u n besondere naweek wees met die wete dat die Here verlossing gebring het. O...
03/04/2026

Geseënde Paasnaweek

Mag dit vir elkeen van u n besondere naweek wees met die wete dat die Here verlossing gebring het. Ons dien en eer n wonderbaarlike God.

Baie, baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Irané Van Schalkwyk !!!!Mag dit n wonderlike jaar vir jou wees
25/03/2026

Baie, baie geluk met jou verjaarsdag Juffrou Irané Van Schalkwyk !!!!
Mag dit n wonderlike jaar vir jou wees

Address

17 Gilles Van De Wall
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27514361450

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tinktinkieland PrePrimary posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Tinktinkieland PrePrimary:

Shortcuts

Share

Category