Herderskop

Herderskop Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Herderskop, Educational Research Center, N1, Bloemfontein.

•Landbou Opleiding Sentrum | Agri-Training Centre

•Ons bied ń opleidingsentrum met wêreldklas geriewe, spesifiek vir die landboubedryf | We offer a training centre with world-class facilities for the agri sector

•Bloemfontein

12/02/2025

Baie dankie aan Floris en Dries vir die video waarin julle vertel hoe die kursusse die boerdery help! Besprekings vir die Herderskop Basiese Opleiding Kursus kan gedoen word via epos by [email protected] of per WhatsApp by 0711 839 007 🐑

05/02/2025
Happy New Year! We are so excited for what's new in 2025. | Geseënde Nuwe Jaar! Ons is so opgewonde vir dit wat kom.
01/01/2025

Happy New Year! We are so excited for what's new in 2025. | Geseënde Nuwe Jaar! Ons is so opgewonde vir dit wat kom.

Immunisering Kursus Prakties | Dankie aan almal wie deelgeneem het aan die kursus, ons hoop julle het dit geniet! 🐑
30/11/2024

Immunisering Kursus Prakties | Dankie aan almal wie deelgeneem het aan die kursus, ons hoop julle het dit geniet! 🐑

Die Laaste Kursus van 2024 | Dankie aan Die Skaapherder wat die laaste kursus van 2024 aangebied het! Dankie vir almal s...
30/11/2024

Die Laaste Kursus van 2024 | Dankie aan Die Skaapherder wat die laaste kursus van 2024 aangebied het! Dankie vir almal se bywoning, ons hoop julle het dit vreeslik geniet, en baie geleer! 🐑

19/11/2024
Attention Farmers! Aandag Boere! Have you booked your place? | Het jy al jou plek bespreek? Venue: Herderskop BFN 🐑Prese...
07/11/2024

Attention Farmers! Aandag Boere! Have you booked your place? | Het jy al jou plek bespreek?

Venue: Herderskop BFN 🐑
Presenter/Aanbieder: Die Skaapherder
Prys/Cost: R990 pp
Wat kry ek?/What do I get?: Meals, Study Material, Q&A, Pen, Book | Ete, Studiemateriaal, V&A, Pen, Notaboek.
And of course a certificate! En natuurlik ń sertifikaat!

Bookings/Besprekings: 0711 839 007 & [email protected]

Ons deel graag die laaste paar foto's van ons heel eerste kursus 🐑 baie dankie aan almal wie bygewoon het, en ook ons aa...
26/10/2024

Ons deel graag die laaste paar foto's van ons heel eerste kursus 🐑 baie dankie aan almal wie bygewoon het, en ook ons aanbieders.

Ons Eerste Kursus | Herderskop het ons heel eerste kursus aangebied! Ons deel graag die eerste paar kiekies met julle. 🐑
26/10/2024

Ons Eerste Kursus | Herderskop het ons heel eerste kursus aangebied! Ons deel graag die eerste paar kiekies met julle. 🐑

Address

N1
Bloemfontein
9301

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Herderskop posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share